Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

73 on Beach

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Kim M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Loved my stay. Des is a fantastic host. Very accommodating and went the extra mile to let us in at 10pm. The apartment is comfy with a fabulous view. Has everything you need for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vriendelike gasheer. Uitstekende ligging en geriewe. Heerlik gebly! Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desigan
73 on Beach
Hi Yolanda, Thank you for your kind words. We really appreciate the feedback as it helps us improve our guest service. We strive to make our guests' stay comfortable and create memories they will always cherish. Please visit soon. You and your family are always welcome. Thanks, Des

Angelic H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gerus, in 'n pragtige woonstel. Baie lekker gebly, alles was mooi en reg en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desigan
73 on Beach
Hi Thank you.

Luan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wonderlike ligging. Heerlik gebly, ligging was puik, en die eenheid goed toegerus en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en baie beslis gee dit rus vir jou siel. Baie beslis. Die uitsig was fantasties en dis reg voor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desigan
73 on Beach
Hi Carol Thank you

Helgardt M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie goeie ligging. Die woonstel was ook mooi skoon. Ja. Baie kort verblyf, maar het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Desigan
73 on Beach
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop dat julle binnekort weer sal kom kuier.

Jaco B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Kort, maar lekker. Dit was 'n vinnige oorbly en ons sou graag langer wou bly, maar werk en skool roep! Die vullisdrommetjie in die badkamer was wel nie leeg toe ons daar aangekom het nie en die vloere nie goed uitgevee nie, maar ek sal dit nie beskou as 'n rede om nie weer soontoe te gaan nie. Gawe eienaars en ons het regtig tuis gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Loddeys G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Awesome. Ons het baie baie lekker gebly en die woonstel het 'n fantastiese uitsig. Gerieflik vir 'n gesin van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desigan
73 on Beach
Hi Baie baie dankie vir die boodskap. Dit is 'n baie mooi uitsig. Ons is baie bly dat julle die plekkie geniet het. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete

Antoinette F
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Heerlik uitgerus. Baie lekker. Skoon, gerieflik, sentraal met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Desigan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56fabc407f421b641c4e2267c7ec525b07bc6ba78636ed117ee95b6d26ad204bb4ca94eb5f01f4d9a25975fc0f55698866fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 73 Beach Road Van Ryneveld 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1187979 18.8291204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang