Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

73 on Beach

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

73 on Beach is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Van Ryneveld, Strand. Dit spog met panoramiese see-uitsigte en is net oorkant die pad van die strand geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n kuswegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Boonop is daar 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet, asook 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Strand is langs die Valsbaai-kuslyn geleë en bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede soos 'n uitgestrekte wit sandstrand, watersport, staproetes, wynproe op die Stellenbosch-wynroete, gholfspeel, Strand Waterworld en winkelsentrums.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Kim M
Saam met vriende
5.0
Loved my stay. Des is a fantastic host. Very accommodating and went the extra mile to let us in at 10pm. The apartment is comfy with a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Yolanda W
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike gasheer. Uitstekende ligging en geriewe. Heerlik gebly! Uitstekende ligging.
Mrt 2024
Angelic H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus, in 'n pragtige woonstel. Baie lekker gebly, alles was mooi en reg en skoon.
Mrt 2024
Luan P
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike ligging. Heerlik gebly, ligging was puik, en die eenheid goed toegerus en skoon.
Mrt 2024
Carol O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie beslis gee dit rus vir jou siel. Baie beslis. Die uitsig was fantasties en dis reg voor die see.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Desigan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 73, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink 73 on Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56fabc407f421b641c4e2267c7ec525b07bc6ba78636ed117ee95b6d26ad204bb4ca94eb5f01f4d9a25975fc0f55698866fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 73 Beach Road Van Ryneveld 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1187979 18.8291204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang