Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

74 Bessie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bessiestraat 74, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

74 Bessie is in die skilderagtige kusdorpie Stillbaai geleë en bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis. Dit is die ideale bestemming vir gesinne wat op soek is na 'n ontspanne kustoevlugsoord.

Hierdie volledig gemeubileerde 3-slaapkamerhuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Al die kamers is ingerig met dubbelbeddens, en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, oond, tweeplaatgasstoof en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is beskikbaar in die opwaskamer net langs die kombuis. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele.

Die boonste verdieping spog met 'n bykomende leefarea, kompleet met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe, ideaal vir gesinsetes. Ander geriewe sluit 'n buitebraai-area en gratis WiFi in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Bessiestraat 74, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bessiestraat 74, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8467b9d0372d923b00c71cbcfadb44d1d6eda484344a4ba017cee56afb51e572a8d1591e4617a67f575ca5f2f0bbbe3be224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 74 Bessie Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.386529054862 21.401692470102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang