Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

74 Eden Sands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ruda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Pragtige plekkie, naby winkelsentrum en strand geleë. Baie lekker gebly. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Peaceful stay. My stay was very peaceful and we had a beautiful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Veilig, skoon en so gerieflik. Beste wegbreek in 'n plek! 'n Pragtige wegbreekplekkie, naby geleë aan winkelsentrums en die strand. Ons sien julle beslis gou weer! Absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie dankie vir die lekker kuier plek. Die akkommodasie was puik. Alles was skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Kan regtig nie vir beter gevraag het nie. Beslis die moeite werd, baie dankie. Soos altyd, absoluut wonderlik! Beslis waarde vir geld. Pragtige see uitsig, baie goed geleë en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlik! Ons het ons vakansie hier vreeslik baie geniet! Die huis is baie goed ingerig, netjies en baie gemaklik. Winkels en strande is alles binne vyf minute van die eenheid af. Die kompleks is veilig met pragtige tuine en die eenheid het 'n baie mooi see-uitsig. Regtig die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Het lekker gebly. Naby alles. Sal vir seker weer daar bly. Baie mooi skoon ook. Pragtige plekkie. Swembad in die kompleks was pragtig skoon ook. Ons kan regtig nie kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great spot for a vacation. Enjoyable, lovely and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kugendhri C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Apartment was bright and welcoming. Enjoyed our stay. Very quiet and peaceful. Easy access to the beach. Beautiful view of the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
74 Eden Sands
Thank you, Kugendhri, for your positive feedback and five-star rating. It is much appreciated. I am glad that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back in the near future. Regards, Trudie

Joseph S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing. It was amazing and very well located with a private beach and swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
74 Eden Sands
Thank you, Joseph, for your positive feedback and five-star rating. It is much appreciated. I am glad that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back in the near future. Regards, Trudie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R775
R 775 R 698
per nag (plek vir 5)
Vanaf R775
R 775 R 698
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonweg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWM2ODM0LWYwMGQtNDRmZC04MjIzLWQ4YWMyYWE2NzQ3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R775 nouVanaf R698 per nag (plek vir 5) 113 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 1426 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.099561 30.859229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang