Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

74 Eden Sands

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonweg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R775 R698 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

74 Eden Sands is 'n moderne tweeslaapkamer-eenheid met 'n see-uitsig. Dié eenheid is op die grondvloer geleë, maar daar is wel trappe wat vanaf die parkeerarea na die eenheid lei. Die eenheid bied direkte toegang tot die strand en is in Kingsburgh, Amanzimtoti naby verskeie winkles geleë. Dit bied selfsorgverblyf vir 'n groep of gesin van tot maksimum 4 volwassenes en 1 kind.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat geskik is vir 1 kind. Elke kamer het 'n waaier. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Die sitkamer het DStv dekodeerder met basiese kanale.

Die kompleks is baie veilig met elektriese heinings en sekuriteitswagte. Daar is ook 'n veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Verder is daar ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks met lieflike tuine. Dit is net 'n entjie se ry vanaf verskeie winkels en restaurant en 10 km vanaf die Gallaria Winkelsentrum waar al die pret en plesier is.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Danel V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gekuier en het goeie herinneringe gemaak. Ons het baie lekker gebly by 74 Eden Sands. Die woonstel is goed toegerus met net wat jy...
Sien meer
Des 2024
Ruda D
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plekkie, naby winkelsentrum en strand geleë. Baie lekker gebly. Baie lekker gebly!
Nov 2024
Ruth K
Saam met vriende
5.0
Peaceful stay. My stay was very peaceful and we had a beautiful weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Gert S
Gesin met tieners
5.0
Veilig, skoon en so gerieflik. Beste wegbreek in 'n plek! 'n Pragtige wegbreekplekkie, naby geleë aan winkelsentrums en die strand. Ons sien julle bes...
Sien meer
Okt 2024
Gerda S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie dankie vir die lekker kuier plek. Die akkommodasie was puik. Alles was skoon en gemaklik.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Middletonweg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 74 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R775
R 775 R 698
per nag (plek vir 5)
Vanaf R775
R 775 R 698
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonweg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWM2ODM0LWYwMGQtNDRmZC04MjIzLWQ4YWMyYWE2NzQ3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R775 nouVanaf R698 per nag (plek vir 5) 114 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 1426 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.099561 30.859229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang