Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

74 Estoril Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Eenheid 74, Estoril Villas, Diaz-strand, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

74 Estoril Villa is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Diaz-strand, Mosselbaai. Dit is net 'n entjie vanaf die strand en waterpark en die ideale opsie vir familie en vriende.

Dié eenheid is op die grondverdieping, het slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en toegang tot gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Veilige onderdakparkeerplek is vir een voertuig in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Beach E Boulevard, Eenheid 74, Estoril Villas, Diaz-strand, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Eenheid 74, Estoril Villas, Diaz-strand, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f4f0b83a7807c241bdc58c737295dd3fd55e5f2150473104351e101586f7e507629bbf6580c8b009008b21a8a0b24a76262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) Beach E Boulevard Unit 74, Estoril Villas 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.160893455097 22.108997133245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang