Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

74 on Ridge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgepad 74, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

74 on Ridge bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Bazley Beach aan die Suidkus. Die eiendom bederf ook met 'n lieflike swembad waartoe gaste volle toegang het.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed sowel as 'n stapelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n tweeplaatstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n ontbytkroeg met stoeltjies waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale beskikbaar.

Buite is daar 'n patio met 'n buite-etenstafel wat na die gedeelde swembadarea lei. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ridgepad 74, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 74 on Ridge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgepad 74, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca189ae524bfccf0fd5d4ab5bbf75734f31cae36e560f70606f4165915637ea1fb3d000a6bac7efb7b908b8bebdc6f1adbc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 74 Ridge Road Bazley Beach 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.432100350475 30.666407605987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang