Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

74 on Ridge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgepad 74, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

74 on Ridge bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Bazley Beach aan die Suidkus. Hierdie verblyf bederf ook met 'n lieflike swembad waartoe gaste volle toegang het.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n toonbank met stoeltjies waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel wat na die gemeenskaplike swembadarea lei. Veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan S
Gesin met tieners
5.0
Perfekte plekkie om te oornag in Bazley Beach . Dit was vir ons baie lekker om by 74 on Ridge te oornag. Rika was baie gasvry en behulpsaam. Ons sal b...
Sien meer
Jan 2025
Ina B
Gesin met tieners
5.0
Absoluut fantastiese plek. Heerlike blyplek. Ons sal beslis weer daar bly.
Jan 2025
Bianca V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, veilig, vriendelik, skoon. Dit was 'n wonderlike tyd! Die krag was wel af a.g.v. Eskom, maar daar was voorsiening vir ligte. Dis rustig en...
Sien meer
Jan 2024
Johann L
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Was nice and quiet. Very clean and everything you can expect and more. I definitely recommend 74 on Ridge to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Zoe B
Gesin met klein kinders
4.8
Best host we've! The most wonderful host who made us feel so welcome and went the extra mile. Very good value for money, beautiful surr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ridgepad 74, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 74 on Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgepad 74, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca189ae524bfccf0fd5d4ab5bbf75734f31cae36e560f70606f4165915637ea1fb3d000a6bac7efb7b908b8bebdc6f1adbc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 74 Ridge Road Bazley Beach 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.432100350475 30.666407605987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang