74 on Ridge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridgepad 74, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
74 on Ridge bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Bazley Beach aan die Suidkus. Hierdie verblyf bederf ook met 'n lieflike swembad waartoe gaste volle toegang het.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n toonbank met stoeltjies waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel wat na die gemeenskaplike swembadarea lei. Veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ridgepad 74, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 74 on Ridge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bazley Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridgepad 74, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang