Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

741 Tetra Self Catering Accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 741 Tetra Self Catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Heerlik gebly en ons sal vir seker weer gaan.

Baie lekker gebly. Tanja was vriendelik en baie hulpvaardig. Haar woonstel is ruim met alles wat jy nodig mag hê.

Donn-ruan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donn-ruan E

Ons het vir 'n nag gebly, die akkommodasie was reg vir twee van ons vir 'n aand se verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet.

Alec K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec K

Darr is goed na ons omgesien en was daar niks tekort gewees.

Dit is 'n huis op sy eie waar die kombuis goed toegerus is. Die slaapplek is goed. Alles was skoon en het ons baie rustig gebly.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Terta-laan 741, Moreletapark, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3736efa8d1c99d0767946f561cd7af7c6a1f07f2da6eeb4df7e0efd51865896e0f79efdc3d4f535f55e3696691d916d59762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 741 Terta Avenue Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.820316698324 28.293059674963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang