Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 Beach Road, Gordon\'s Bay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmarene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 88 resensies vir 75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marthino M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthino M

Lekker naweek gehad saam vrou en kinders.

2de keer daar en weereens lekker gekuier. Net lekker om op die balcony te sit en see dop te hou.

Jawn G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jawn G

Great will come back again.

Very enjoyable with superb view.

Anja C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja C

Fantastic.

Very clean. Friendly host and the best part is on the beach with a wonderful view.

Janice V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V

Dit was 'n plesier om hier te bly, alles was gerieflik en soos belowe.

Ons het baie lekker gebly, dankie. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Juliet M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliet M

Baie netjies.

'n Baie mooi plekkie, geskik vir 4 volwassenes. Lieflike see-uitsig vanaf die balkon, sitkamer en slaapkamer. Parkering is net bietjie moeilik aangesien daar nie aangewysde parkering is nie. Almal stop maar waar hulle kan. Sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Dorothy J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy J

Fantastiese uitsig en goeie ligging.

Dit was baie lekker. Ons drie vriendinne het lekker gekuier.

Gert B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B

Pragtig en 'n moet weer.

Baie lekker gebly, ligging uitstekend. Die eienaar moet net 'n bietjie netjies maak by die voordeur. Dit is nie 'n mooi gesig nie. As gevolg van die voorkant was daar 'n paar groot kakerlake in die huis, buite, maar anders baie nice. Sal weer gaan. Dankie.

Stephanie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie P

Lekker gebly, maar eenheid kort onderhoud.

Ons het lekker gebly. Die verblyf is nie aaklig nie, maar kort baie aandag. Die badkamer is vuil, die vuiligheid sit aan die teëls en die mure vas. Die stort is muf teen die muur op tot teen die dak. Die huis raas en kraak baie as die wind waai. Daar is baie waterskade aan die mure en baie krake wat toegepleister moet word en oorgeverf moet word. Daar kan definitief bietjie werk aan die eenheid gedoen word en dan sal dit 'n wonderlike verblyfplekkie wees.

Johnelize L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnelize L

Perfect.

What a beautiful house! The pictures do not do it any justice! It's central, in a safe neighborhood, and the house itself is well-equipped. The host is amazing! Thank you for accommodating us, Elmarene.

Mariette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Beslis 'n juweel.

Baie lekker gebly daar. Die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Sal beslis die plekkie aanbeveel vir enige iemand wat in Gordonsbaai wil gaan rus. Eetplekke is loopafstand en die strand is letterlik oorkant die pad. Sal beslis weer daar 'n draai gaan maak.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Baie dankie.
Ons sal uitsien daarna om julle weer te verwelkom.
Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Gretchen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen V

Perfekte ligging. Toegerus met alles wat nodig is.

Beurtkragskedule voorsien en ook ander belangrike inligting insake die werking van toerusting in woonstel. Kon swemgedeelte van Race To Hermanus vanuit woonstel dophou. Buitekant van die gebou het verf nodig. Sal beslis weer daar oorbly.

Carolina D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina D

Fantastiese uitsig, sentraal geleë. Oopplan is fantasties gerieflik.

Heerlik skoon en ruim.

Lettie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B

Asemrowende see-uitsig.

Gasvrou was baie besorgd. Die mooiste see-uitsig. Netjies en skoon en goed toegerus.

Karel L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel L

Baie lekker vakansie-akkommodasie.

Baie goed geleë en op die strand.

Wayne J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne J

Stunning and very nice, thanks.

Beautiful and everything was nice.

Deepak J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deepak J

I'll definitely be back.

Excellent, everything was even better than expected. Location great, and excellent value for money.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Hello Deepak,
Thank you for the review.
We are very happy that you enjoyed your stay at our holiday accommodation.
We hope to see you again in the future.
Kindest Regards,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Jacqueline J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline J

Asemrowend, baie goeie ligging, geen probleme ondervind nie.

Vandat ek die bespreking gedoen was ek goed behandel, al was dit via email. Sal definitief weer daar wil oornag. En met vriende/familie daar wil kuier. Baie dankie.

Marthino M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marthino M

Lekker gekuier.

Lekker groot woonstel met lieflike see uitsig vanaf balkon. Kinders het dit baie geniet, sal defnitief weer boek.

Danielle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle C

Relaxing.

Had a very relaxing time at 75 Beach Road. The beach view was amazing to wake up to.

Andriette B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andriette B

Blitsvinnig.

Die eenheid het herstelwerk, verf en opgradering nodig, binne en buite. Die erf behoort ook behoorlik skoongemaak te word.

Kim S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kim S

Not worth the price/no support from owner.

The location is perfect. The house is old, so do not expect luxury even though the price is very expensive. Also, do not expect the owner to support you if you have a complaint. We complained that there were a lot of cockroaches in the house and we were told to go buy a can of Doom.

Chantal A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal A

Awesome breakaway.

We had a wonderful stay. Perfect location, easy access to beach and shops. The house was very neat and spacious. Decided at short notice that we wanted to stay another night and was so easily accommodated. Will visit again soon.

Carla B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Puik plek! Baie dankie Ellie! Ons is spoediglik weer terug!

Dankie vir als! Jul plek is pragtig! Ons kom vir seker weer terug!

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Hello Carla,
Dankie vir die review. Ek is bly julle het dit geniet en ek dink julle het heerlike weer gehad.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groetenis,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Harry V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V

Ligging, ligging, ligging. Ons was in die middel van alles, en ons kon letterlik parkeer en loop waar ons wou wees. Dit was heerlik.

Die woonstel is ruim, en baie goed toegerus. Dit is duidelik ouerig, maar hoegenaamd nie afgeleef nie. Die beddens en banke is baie gerieflik en daar kom letterlik niks tekort in die kombuis nie. Parkering is knap, maar ander gaste op die perseel is baie tegemoetkomend. Ons het baie lekker gebly.

Anneline B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Die area is great, winkels net in die straat af.

Die plekkie is baie netjies ons het niks gekort nie. Ons het baie lekker gekuier. Ek en my man kon vir ure op die balkon sit en net oor die see uitkyk. Die eienaar baie vriendlik. Sy het my regtig tegemoetgekom en ek waardeer dit. Ek sien jou binnekort.

Ilse A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse A

Die woonstel was goed ingerig en ons het glad nie enigiets nodig gehad behalwe vir swemhanddoeke nie.

Sal net nog meer geniet as die plekkie rondom biekie opgeruim en geverf kan word. Het so 'n paar 6 potige vriende gehad maar andersins is ons definitief terug vir nog 'n besoek.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons advertensie noem dat ons nie swemhanddoeke verskaf nie.
Die ou sespotige diere maak ons almal mal. Dit is nou maar ongelukkig in Gordonsbaai 'n ding wat sekere tye van die jaar voorkom.
Ons is in die proses met opruiming.
Permanente huurders wat vertrek het, het bietjie van hul goed agter gelaat.
Hoop om julle spoedig weer te ontvang.


75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Gert W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert W

Wonderlik. Dit was 'n uitstekende ligging in 'n baie goeie dorp. Sal dit verseker weer doen.

Dit was skoon en gemaklik. Dit moet miskien baie duidelik gemaak word dat die 2 enkelbeddens in die eetkamer is. Ek voel dis in my top 5-vakansies en sal verseker weer hier bly.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Hallo Gert,

Ek is bly julle het julle verblyf geniet en dat julle graag weer sal wil kom.

Ek wil net graag noem dat die beskrywing wel sê dat dit 'n oopplan eenheid is waar die twee enkelbeddens in die eetkamer is.

Ons verwelkom julle graag weer.

Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Tanya B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B

Dit was great.

Die see-uitsig, die huisie en die weer was great. Enigste nadeel, met ander mense wat op die erf/parkeer area beweeg is my kar se spieëls platgedruk en bietjie gekrap maar verder was dit 'n fantastiese ondervinding en sal ons weer daar bespreek as die geleentheid opkom.

Veronics S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Veronics S

Baie ou gebou lyk sleg van buite af. Huurders agter in die erf skep regtig baie swak indruk. Baie onveilig mense het toegang tot jou voorstoep van die straat af.

Dit was glad nie wat ons verwag het nie. Ons het onveilig gevoel omdat enige iemand van die straat direkte toegang tot jou voordeur het. Dit was baie warm en die enigste waaier het nie gewerk nie. Sal dit nie aanbeveel nie.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Veronica,
Ek is so jammer dat julle so 'n slegte ervaring gehad het. Ons het darem al baie, baie gaste gehad - hulle is mal oor die area en is mal oor die huis binne. Meeste gee nie om dat dit 'n huis is van oor die 100 jaar oud.
Niemand het gelukkig nog enige aanvalle daar ervaar nie.
Jy kon my gerus skakel aangaande die waaier en ek sou plan maak. Dit geld ook vir indien my huurders julle dalk gepla het, dan kon ek dit ook uitsorteer, slegs met 'n telefoon oproep van jou.
Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Carl D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D

Dit was great.

Finominale blyplek, dankie.

Cameron L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron L

Wonderlike tydjie gehad, net die weer wat nie saamgespeel het nie.

Die uitsig wanneer jy opstaan uit die kamer is asemrowend, inteendeel alle uitsigte van elke hoek is fantasies.

Julian C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian C

It was a well deserved weekend at a close to home getaway for those who are from Cape Town.

Situated at just the right location, beautiful place as well and the accommodation was great.

Adele B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Heerlike kuier.

Derde keer terug by Beeach Road 75. Uitstekende diens vanaf Elmarie en span. Mooi antieke meubels.

Barend K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K

Wat 'n uitsig!

Baie lieflike plek met 'n wonderlike uitsig. Naby alles en die plek het alles wat 'n mens nodig het. Ons tweede keer daar en sal vir seker weer daar gaan bly.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.
Julle is altyd welkom.
Is daar enige voorstelle rakende sekuriteit wat ons kan aanspreek?

Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Berenise A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenise A

Peaceful, beautiful sea views.

Myself and my partner had an amazing stay. Our host Elmarene was very helpful, she allowed us to check in early and leave a bit later on Sunday. The caretaker Sakkie was also just as pleasant and assisted us with little things to make our stay very pleasant. The flat is equipped with everything we needed. It was very windy the whole weekend but overall we had an amazing break away.

Barend K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K

Wat ’n uitsig. Heerlik gekuier en gebraai.

Die plek is oud en kort seker bietjie aandag, maar dis perfek geleë en het alles wat mens nodig het. Sal vir seker weer daar bly. Die kinders is mal oor die ligging.

Hester L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hester L

Wonderlike uitsig oor die see, naby alles.

Sal wel aanbeveel dat huis 'n bietjie opgeknap word. Parkering kan 'n probleem wees. Netheid buite om die huis het aandag nodig.

Eben V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eben V

Stunning uitsig en awesome host.

Eienaar het so baie moeite gedoen met ons drankies, als in die yskas gepak die dag voor ons aankoms. Plekkie is baie oulik, kort net bietjie maintenance en WiFi sou beter wees as DStv.

Maggie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maggie B

Wonderlike uitsig maar plek kort aandag.

Plek was bietjie vervalle.

Tossie M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M

Perfekte uitsig en ligging.

Lyk na 'n baie ou gebou, kan dalk doen met bietjie TLC. Alles is daar wat jy nodig mag hê. Ons het baie lekker gebly en die nabyheid van die see baie geniet. Geen toesluitparkering nie.

Lindsey N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lindsey N

Was nie heeltemal tevrede nie.

Mooi uitsig, moet definitief opgeknap word. Die onderste verdieping het gelek met die reën. Die plek was nie deeglik skoongemaak nie.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Hallo Lindsey,

Jammer om te hoor van jou slegte ervaring. Ek sal jou graag telefonies kontak, dan kan ons die probleme bespreek sodat ons aandag daaraan kan gee.

Dankie en groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Marshalline M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshalline M

Awesome stay, every single time.

A home away from home. Just awesome waking up with the waves in your ears. Will come back every single time.

Mary Ann C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann C

The shower floor is a little slippery, but OK.

Excellent, fantastic, fabulous, extremely beautiful and relaxing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die stortvloer is bietjie glad, maar okay.

Uitstekend, fantasties, wonderlik, pragtig en ontspannend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Celestine J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestine J

A relaxing breakaway for the family.

Most enjoyable get together for young and young at heart. All the comfort of home with the most amazing view. Breathtaking sunsets and sunrises. Everything is in walking distance. My family enjoyed themselves. We would go again.

Shaun H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun H

The view at night close to the water is amazing.

This was my second experience coming back here. I can honestly say i want to go back again, this place is growing on me. Thank you Elmarene for sharing this lovely home.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Dear Shaun,

Happy anniversary!

I am so glad that you enjoyed your second visit to our place. Hope to see you again soon.

Regards,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Marshalline M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshalline M

Awesome view!

This place is close to everything. Your view is breathtaking. There is everything in the house, just bring beach towels. The house is nicely furnished and its so awesome starting your day with breakfast on the patio.

Mo'nique P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mo'nique P

Everything was absolutely perfect!

The owner is super friendly, the website staff is tops. The location is perfect. The house has enough of everything to ensure the ideal family break. We will be back!

Mary Ann C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann C

Incredible, fantastic.

That was the best place. I will definitely go again very soon.

Maggie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K

Ons verblyf in Gordonsbaai was onvergeetlik.

Ons het dit baie geniet. Die woonstel is ruim en ons het die strand en verskillende stalletjies wat letterlik by ons was baie geniet. Ons sal beslis weer daar bly.

Juandre M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre M

Pragtige see-uitsig, veilig, alles wat nodig is in woonstel.

Dankie Elmarene, ons tweede keer daar, baie lekker, naby alles, veilig, alles wat nodig is in woonstel, pragtige see-uitsigte. Mense wat daar verby gegaan het, het ons ook gevra oor die plek. Sal aanbeveel vir enigeen.

Pixie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pixie B

Baie lekker.

Die weer was baie lekker toe ons arriveer, maar daarna het daar 'n stormsterkwind gewaai vir die res van ons verblyf - so basies net die 1ste dag kon ons regtig swem. Maar is doodseker in die somer behoort dit baie lekker te wees.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Beste Pixie,

Ek is bly julle het lekker gebly. Jammer dat julle slegte weer ervaar het.

Groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Friedel E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Friedel E

Dit het gevoel jy ervaar die see en mense daar.

Plekkie is al oud, maar is skoon. Mens ervaar nie enige gevoel van onveiligheid nie. Heerlik om so teen die see te kuier. Dit voel asof die water by die huisie gaan inkom. Heerlik! Die restaurante langsaan is maar lawaaierig saans. Dit kan iemand wat lig slaap pla.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hannelie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hannelie L

Niks besonders.

Ons was teleurgesteld in die meubelment binne die plekkie. Dis pragtige view, maar die meubels is oud en afgeleef. Strooikussings was vuil en balkon is onafgewerk en nie ingerig met gemaklike stoele nie. Kombuis gerieflik. Daar is nie wasmasjien soos op advertensie, net 'n tuimeldroër. Parkering is 'n probleem.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Beste Karin,

Dankie vir jou resensie.

Julle het in albei woonstelle gebly, so ek is nie seker nie vir watter woonstel jy die resensie gedoen het nie.

Ek glo nie dat ons meubels oud en afgeleef is nie. Jammer as die strooi kussing nie skoon was nie.

Groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Deon V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Ongelooflike oulike, netjiese verblyf.

Ons beveel die verblyf ten sterkste aan. Baie goed geleë, netjies met 'n baie oulike opset. Baie lekker gebly en sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak.

Priscilla D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla D

We had a lovely time.

It was very nice spending our weekend there just sitting on the balcony site seeing. The place was clean. What a pity I couldn't meet the owner because we arrived late but she was very polite when I notified her that I would arrive late and she explain to me where to find the key. Will visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike tyd gehad.

Was so lekker om die naweek daar te wees, op die balkon te sit en die omgewing te verken. Die plek was skoon. So 'n jammerte ek kon nie die eienaar ontmoet nie omdat ek laat aangekom het. Sy was egter baie tegemoetkomend toe ek laat weet het ek is laat en het laat weet waar om die sleutel op te tel. Sal weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Juandre M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre M

Wonderlike, fantastiese blyplek.

Dankie baie, Elmarene, dat jy ons so mooi gehelp het toe ons later ingeklok het. Plek was skoon, reg voor see, winkels loopafstand, alles in woonstel. Sal enige tyd weer gaan en dit aanbeveel.

Sharon S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Fastasmagories.

Fantasiese naweek gehad. Kinders het hulle gate uit geniet. Ek beveel die plekkie aan as jy lus het om te ontspan langs die see of sommer op die balkon. Lekker eetplekkies in loopafstand. Ek sal definitief weer daar wil vakansie hou of net 'n bietjie wegbreek.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Sharon,

Ons is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Leandra B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra B

Definitief weer besoek!

Ek en my vrou het vir 'n naweek by 75 Beach Road gebly en het 'n baie gemaklike omgewing ontvang. Ons het die uitsig baie geniet en die eenheid was baie gerieflik. Ons het lekker afgeskakel en gerus. Ons wil graag weer van die verblyf gebruik maak in die nabye toekoms.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Ninette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette D

Dit was awesome, die lekkerste naweek wat ek nog in 'n lang tyd gehad het!

Die eienaar is baie vriendelik en die woonstel was fantasties, ruim, netjies en het alles wat jy nodig het, met een van die beste see uitsigte. Ek sal weer en weer daar gaan bly.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Beste Ninette,

Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer, ons wag vir julle!

Groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Bonita F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita F

Fantasties, dit was so lekker.

Ek gaan definitief terug na 75 Beach Road. Vriendelik ontvang en lekker sentraal geleë.

Luchané S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luchané S

Dit was baie ruim.

Die woonstel is baie netjies en ruim. Die uitsig daarvan oor die strand is asemrowend. Geen klagtes oor die verblyf. Ek sou sê dis bekostigbaar en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Ek het wel getwyfel in die veiligheid van my voertuig buite en die parkering is effens ongerieflik, maar ek was baie tevrede met die res. Baie dankie!

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Goeiedag Luchané,

Dankie vir jou mooi resensie. Ja parkering is ongemaklik. Daar is 'n hek met 'n slot waaragter die voertuie staan ek weet nie of ons dit opgesit het na julle verblyf nie.

Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Shahieda S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahieda S

Excellent.

Excellent view, quiet. Lots of restaurants for those who don't want to cook.

Roan D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Roan D

Goed geleë, wonderlike uitsig, alles wat jy nodig het en meer.

Wonderlike uitsig, alles wat jy nodig het en meer. Die woonstel is baie netjies met alles in wat jy wil hê.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Dankie Roan,
Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het. Kom gerus weer.
Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Melinda G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda G

Puik akkommodasie met die beste see-uitsig en restaurante op jou drumpel.

Ruim akkommodasie met die beste see-uitsig in Gordonsbaai vanaf die balkon. Alles wat jy nodig mag hê is beskikbaar binne stapafstand, van restaurante tot 'n boekwinkel. Gaan beslis gou weer soontoe.

Frik S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Fantastiese ligging vir stap langs die see en naby aan goeie restaurante.

Sien sterre.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Beste Frik,

Bly julle het die verblyf geniet. Besoek ons gerus weer.

Groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Louise V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V

Mooi uitsig.

Is netjiese plek, maar kort baie TLC binne veral rondom opwas in kombuis. Kan sien dit is baie ou huis waar daar oral aangebou is wat nie netjies gedoen is nie. Ons het baie lekker gebly en was net versigtig om deure en vensters oop te maak aangesien die huis in hoofstraat is met geen veiligheidshekke. Dalk is dit nie nodig vir veiligheidshekke nie, maar waar ons vandaan kom los jy nie net 'n deur of venster oop nie! Geen eierspaan in kombuis nie. Verder lekker gebly met beste kwaliteit linne.

Brendon P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon P

Dit was ’n pragtige uitsig oor die see en baie romanties.

Dit was baie lekker. Ek en my man het die verblyf baie geniet.

Jeffrey S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey S

A truly terrific location. You drive there, park your car and no need to drive anywhere.

Accommodation is spacious and comfortable. Relaxing views and close to amenities and the beach. Clean surroundings and a very feel safe location. Saw a lot of police patrols even at night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese ligging. Jy ry daarheen, parkeer jou kar en hoef nêrens anders heen te ry nie.

Die akkommodasie is ruim en gerieflik. Rustige views en naby alles en die strand. Skoon omgewing en mens voel baie veilig. Ons het baie polisiepatrollies gesien, selfs in die nag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Venesia H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venesia H

Perfekte plek teen aan die see.

Perfekte diens, pragtige woning, baie gerieflik.

Leon G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Ek verskriklik lekker gekuier en gerus.

Sien sterre.

Maretha L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha L

Beste naweek ooit!

Ek sal beslis weer boek by 75 Beach Road, baie lekker plekkie! Mooi uitsig! Baie dankie LekkeSlaap - beste naweek!

Antoinette M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Heerlike verblyf. Wonderlike ligging.

Ons het heerlik gebly. Skoon en netjies. Pragtige uitsig. Op die strand!

Terence L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence L

Nice, spacious, great view.

Nice (top) apartment, right on the beach. Quite some restaurants within walking distance.

Marchelle H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marchelle H

Ja, maar daar sal nog beslis vir die bedrag geld per aand geupgrade moet word aan die plek!

Ek het van die view gehou, al was dit baie besig, maar sal weer die plekkie bespreek.

Vanessa M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M

Fantasties!

Baie lekker gewees. Sal beslis weer kom. Dankie baie.

Heidi V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Ons het so lekker gebly.

Elmarene was baie behulpsaam. Die ligging is uitstekend en verblyf goeie waarde vir geld. Ons sal graag weer daar bly.

Jacques B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Asemrowend.

Voor ons na die eenheid gegaan het, het ek resensies gelees oor verf wat van mure afdop en onderhoudswerk aan die gebou wat nagelaat word ens. Met aankoms het ek hier en daar verf gesien wat wel afdop en ek kon sien die gebou het effens onderhoudswerk nodig, maar hierdie kleinigheidjies was absoluut oorweldig deur die ongelooflike goeie kliëntediens, die absoluut onverbeterlike ligging, die eenheid wat skoon en netjies is en baie spasie bied in vergelyking met soortgelyke selfsorg-eenhede in die omtrek. In kort, ek sou, en sal ook nie in die nabye toekoms, die eenheid verruil het vir enige ander opsie in die omgewing nie. Dit is gemaklik, rustig en 'n absolute lafenis as 'n wegbreek by die see. En nader aan die see gaan moeilik wees om te kry. Ek is baie dankbaar vir baie goeie diens deur Elmarene Fischer en vir 'n heerlike naweekwegbreek. 75 Beach Road sal ons beslis op 'n gereelde basis in die toekoms sien!

Arenda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arenda V

The view was spectacular.

The flat is wonderfully big and spacious. There could be some maintenance done on the window latches that don't close properly, and due to that fact the sand comes in when the wind blows. Other than that everything was super at ease. Will book here again SOON.

Anita V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Die verblyf was uitstekend en rustig.

Dit was rus vir jou siel, ons sal so kan oud word.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Anita,
Baie dankie - ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer by ons.
Ek wil graag weer self iewers 'n naweek uitboek en 'n bietjie die "view" gaan geniet.
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Maurits H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maurits H

Gerieflike, skoon verblyf met 'n mooi uitsig oor die see.

Baie lekker gebly alhoewel dit maar kort was (2 dae). Die slaapgeriewe is puik ─ goeie, stewige matrasse. Een nadeel is dat mens nie op die stoep kan sit of kan braai in winderige toestande nie (dalk op die boonste verdieping). Die diens is vriendelik en puik ─ 'n mens word via SMS / Whatsapp op hoogte gehou hoe laat die woonstel beskikbaar is. Die eienaars is beskikbaar en telefonies bereikbaar wanneer nodig. Ek kan die woonstel met 'n geruste hart aanbeveel.

Geraldine S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine S

Beste ligging in die baai.

Die akkommodasie het waarlik die beste ligging en uitsig in Gordonsbaai en ons kon bykans die hele dorpie te voet verken. Die akkommodasie is goed toegerus en het in al ons behoeftes voorsien. Alhoewel die gebou self moontlik bietjie aandag kort, het die pragtigste uitsig en fantastiese sonsondergange met mening daarvoor opgemaak.

Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Fred Timmer N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fred Timmer N

Kakkerlakken! Very dirty every day.

Prima ligging, schitterend uitzicht, goed parkeren. goede keuken, toilet/douchevloer smerig verouderd, iedere dag kakkerlakken! Bed prima, banken leer kapot en smerig, deur naar terras niet te openen en te sluiten, ruiten met barsten, kapot en verwaarloosd, stoelen terras zeer gevaarlijk, niet te gebruiken, zijn op verzoek vervangen! Opvang en informatie slecht!

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

The only way I can reply to this review is with the following mail I received from a customer after they have left South Africa:

"Dear Elmarene,
We had a good flight and arrived save in Amsterdam. We had again a beautiful time in Gordon's Bay. We enjoyed the beautiful view in your appartement with the good things.
Next year we like to come back, we hope you are able to renovate a few things, like the very old lounge suite in the tv-room and the door to the terras, very difficult to open and close.
If it is possible to book directly by you for about the same period we like to prefer and what rates do you have in mind then.
Kind regards and thanks again,
Fred and Francis"

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Ashley S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Fantasties!

Mooi uitsig oor die see!

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Dankie Ashley,
Hoop on julle weer by ons plek te verwelkom.
Ja, jy sal moeilik in Gordonsbaai nader aan die see verblyf kry.
Vriendelike groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Leon V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V

Ons sal weer daar bly.

Die verblyfreëlings baie volledig gedoen, verblyf skoon en netjies, baie aangename verblyf. Ons sal weer daar bly.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Baie dankie Leon - ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Elmarene Fischer

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Brian C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brian C

Dit is 'n uitstekende plek en rustig.

Sal weer teruggaan. Dit is so lekker om te sit en kyk oor die see.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer

Dankie Brian, ons is bly julle het dit geniet. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Elmarene Fischer

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 75, Gordonsbaai, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYzJhZTYwLTM4NjItNGFhYi1iODY1LTg0NWE0ODVmY2FlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 88 5 1 5 75 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160652476152 18.868165612221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang