75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elmarene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marthino M - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker naweek gehad saam vrou en kinders.
Jawn G - Apr 2024
Algehele gradering
Great will come back again.
Anja C - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Janice V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om hier te bly, alles was gerieflik en soos belowe.
Juliet M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies.
Dorothy J - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en goeie ligging.
Gert B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig en 'n moet weer.
Stephanie P - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, maar eenheid kort onderhoud.
Lees meerJohnelize L - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect.
Mariette V - Okt 2023
Algehele gradering
Beslis 'n juweel.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Baie dankie.
Ons sal uitsien daarna om julle weer te verwelkom.
Groete
Elmarene
Gretchen V - Jun 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging. Toegerus met alles wat nodig is.
Carolina D - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, sentraal geleë. Oopplan is fantasties gerieflik.
Lettie B - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowende see-uitsig.
Karel L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker vakansie-akkommodasie.
Wayne J - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning and very nice, thanks.
Deepak J - Nov 2023
Algehele gradering
I'll definitely be back.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Hello Deepak,
Thank you for the review.
We are very happy that you enjoyed your stay at our holiday accommodation.
We hope to see you again in the future.
Kindest Regards,
Elmarene
Jacqueline J - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowend, baie goeie ligging, geen probleme ondervind nie.
Marthino M - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Danielle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Andriette B - Jan 2023
Algehele gradering
Blitsvinnig.
Kim S - Nov 2023
Algehele gradering
Not worth the price/no support from owner.
Chantal A - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome breakaway.
Carla B - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik plek! Baie dankie Ellie! Ons is spoediglik weer terug!
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Hello Carla,
Dankie vir die review. Ek is bly julle het dit geniet en ek dink julle het heerlike weer gehad.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groetenis,
Elmarene
Harry V - Feb 2022
Algehele gradering
Ligging, ligging, ligging. Ons was in die middel van alles, en ons kon letterlik parkeer en loop waar ons wou wees. Dit was heerlik.
Anneline B - Okt 2022
Algehele gradering
Die area is great, winkels net in die straat af.
Ilse A - Jan 2022
Algehele gradering
Die woonstel was goed ingerig en ons het glad nie enigiets nodig gehad behalwe vir swemhanddoeke nie.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons advertensie noem dat ons nie swemhanddoeke verskaf nie.
Die ou sespotige diere maak ons almal mal. Dit is nou maar ongelukkig in Gordonsbaai 'n ding wat sekere tye van die jaar voorkom.
Ons is in die proses met opruiming.
Permanente huurders wat vertrek het, het bietjie van hul goed agter gelaat.
Hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Gert W - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik. Dit was 'n uitstekende ligging in 'n baie goeie dorp. Sal dit verseker weer doen.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Hallo Gert,
Ek is bly julle het julle verblyf geniet en dat julle graag weer sal wil kom.
Ek wil net graag noem dat die beskrywing wel sê dat dit 'n oopplan eenheid is waar die twee enkelbeddens in die eetkamer is.
Ons verwelkom julle graag weer.
Groete
Elmarene
Tanya B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was great.
Veronics S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie ou gebou lyk sleg van buite af. Huurders agter in die erf skep regtig baie swak indruk. Baie onveilig mense het toegang tot jou voorstoep van die straat af.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Veronica,
Ek is so jammer dat julle so 'n slegte ervaring gehad het. Ons het darem al baie, baie gaste gehad - hulle is mal oor die area en is mal oor die huis binne. Meeste gee nie om dat dit 'n huis is van oor die 100 jaar oud.
Niemand het gelukkig nog enige aanvalle daar ervaar nie.
Jy kon my gerus skakel aangaande die waaier en ek sou plan maak. Dit geld ook vir indien my huurders julle dalk gepla het, dan kon ek dit ook uitsorteer, slegs met 'n telefoon oproep van jou.
Groete
Elmarene
Carl D - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was great.
Cameron L - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike tydjie gehad, net die weer wat nie saamgespeel het nie.
Julian C - Mrt 2021
Algehele gradering
It was a well deserved weekend at a close to home getaway for those who are from Cape Town.
Adele B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Barend K - Aug 2021
Algehele gradering
Wat 'n uitsig!
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet.
Julle is altyd welkom.
Is daar enige voorstelle rakende sekuriteit wat ons kan aanspreek?
Groete
Elmarene
Berenise A - Feb 2021
Algehele gradering
Peaceful, beautiful sea views.
Barend K - Feb 2021
Algehele gradering
Wat ’n uitsig. Heerlik gekuier en gebraai.
Hester L - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsig oor die see, naby alles.
Eben V - Sep 2021
Algehele gradering
Stunning uitsig en awesome host.
Maggie B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsig maar plek kort aandag.
Tossie M - Mrt 2020
Algehele gradering
Perfekte uitsig en ligging.
Lindsey N - Nov 2020
Algehele gradering
Was nie heeltemal tevrede nie.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Hallo Lindsey,
Jammer om te hoor van jou slegte ervaring. Ek sal jou graag telefonies kontak, dan kan ons die probleme bespreek sodat ons aandag daaraan kan gee.
Dankie en groete,
Elmarene
Marshalline M - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome stay, every single time.
Mary Ann C - Okt 2019
Algehele gradering
The shower floor is a little slippery, but OK.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die stortvloer is bietjie glad, maar okay.
Uitstekend, fantasties, wonderlik, pragtig en ontspannend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Celestine J - Aug 2019
Algehele gradering
A relaxing breakaway for the family.
Shaun H - Apr 2019
Algehele gradering
The view at night close to the water is amazing.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Dear Shaun,
Happy anniversary!
I am so glad that you enjoyed your second visit to our place. Hope to see you again soon.
Regards,
Elmarene
Marshalline M - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome view!
Mo'nique P - Feb 2019
Algehele gradering
Everything was absolutely perfect!
Mary Ann C - Aug 2019
Algehele gradering
Incredible, fantastic.
Maggie K - Jan 2019
Algehele gradering
Ons verblyf in Gordonsbaai was onvergeetlik.
Juandre M - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig, veilig, alles wat nodig is in woonstel.
Pixie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Beste Pixie,
Ek is bly julle het lekker gebly. Jammer dat julle slegte weer ervaar het.
Groete,
Elmarene
Friedel E - Jun 2019
Algehele gradering
Dit het gevoel jy ervaar die see en mense daar.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Hannelie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Niks besonders.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Beste Karin,
Dankie vir jou resensie.
Julle het in albei woonstelle gebly, so ek is nie seker nie vir watter woonstel jy die resensie gedoen het nie.
Ek glo nie dat ons meubels oud en afgeleef is nie. Jammer as die strooi kussing nie skoon was nie.
Groete,
Elmarene
Deon V - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflike oulike, netjiese verblyf.
Priscilla D - Okt 2018
Algehele gradering
We had a lovely time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike tyd gehad.
Was so lekker om die naweek daar te wees, op die balkon te sit en die omgewing te verken. Die plek was skoon. So 'n jammerte ek kon nie die eienaar ontmoet nie omdat ek laat aangekom het. Sy was egter baie tegemoetkomend toe ek laat weet het ek is laat en het laat weet waar om die sleutel op te tel. Sal weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Juandre M - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike, fantastiese blyplek.
Sharon S - Mei 2018
Algehele gradering
Fastasmagories.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Sharon,
Ons is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Elmarene
Leandra B - Mei 2018
Algehele gradering
Definitief weer besoek!
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Elmarene
Ninette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was awesome, die lekkerste naweek wat ek nog in 'n lang tyd gehad het!
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Beste Ninette,
Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer, ons wag vir julle!
Groete,
Elmarene
Bonita F - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties, dit was so lekker.
Luchané S - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie ruim.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Goeiedag Luchané,
Dankie vir jou mooi resensie. Ja parkering is ongemaklik. Daar is 'n hek met 'n slot waaragter die voertuie staan ek weet nie of ons dit opgesit het na julle verblyf nie.
Groete
Elmarene
Shahieda S - Feb 2018
Algehele gradering
Excellent.
Roan D - Jun 2018
Algehele gradering
Goed geleë, wonderlike uitsig, alles wat jy nodig het en meer.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Dankie Roan,
Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het. Kom gerus weer.
Groete
Elmarene
Melinda G - Nov 2018
Algehele gradering
Puik akkommodasie met die beste see-uitsig en restaurante op jou drumpel.
Frik S - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging vir stap langs die see en naby aan goeie restaurante.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Beste Frik,
Bly julle het die verblyf geniet. Besoek ons gerus weer.
Groete,
Elmarene
Louise V - Nov 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Lees meerBrendon P - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was ’n pragtige uitsig oor die see en baie romanties.
Jeffrey S - Mei 2017
Algehele gradering
A truly terrific location. You drive there, park your car and no need to drive anywhere.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese ligging. Jy ry daarheen, parkeer jou kar en hoef nêrens anders heen te ry nie.
Die akkommodasie is ruim en gerieflik. Rustige views en naby alles en die strand. Skoon omgewing en mens voel baie veilig. Ons het baie polisiepatrollies gesien, selfs in die nag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Venesia H - Apr 2017
Algehele gradering
Perfekte plek teen aan die see.
Leon G - Apr 2017
Algehele gradering
Ek verskriklik lekker gekuier en gerus.
Maretha L - Nov 2017
Algehele gradering
Beste naweek ooit!
Antoinette M - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Wonderlike ligging.
Terence L - Okt 2017
Algehele gradering
Nice, spacious, great view.
Marchelle H - Okt 2017
Algehele gradering
Ja, maar daar sal nog beslis vir die bedrag geld per aand geupgrade moet word aan die plek!
Vanessa M - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Heidi V - Des 2016
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly.
Jacques B - Okt 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerArenda V - Mrt 2016
Algehele gradering
The view was spectacular.
Anita V - Feb 2016
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend en rustig.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Anita,
Baie dankie - ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer by ons.
Ek wil graag weer self iewers 'n naweek uitboek en 'n bietjie die "view" gaan geniet.
Elmarene
Maurits H - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflike, skoon verblyf met 'n mooi uitsig oor die see.
Lees meerGeraldine S - Sep 2016
Algehele gradering
Beste ligging in die baai.
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Fred Timmer N - Feb 2016
Algehele gradering
Kakkerlakken! Very dirty every day.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
The only way I can reply to this review is with the following mail I received from a customer after they have left South Africa:
"Dear Elmarene,
We had a good flight and arrived save in Amsterdam. We had again a beautiful time in Gordon's Bay. We enjoyed the beautiful view in your appartement with the good things.
Next year we like to come back, we hope you are able to renovate a few things, like the very old lounge suite in the tv-room and the door to the terras, very difficult to open and close.
If it is possible to book directly by you for about the same period we like to prefer and what rates do you have in mind then.
Kind regards and thanks again,
Fred and Francis"
Ashley S - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties!
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Dankie Ashley,
Hoop on julle weer by ons plek te verwelkom.
Ja, jy sal moeilik in Gordonsbaai nader aan die see verblyf kry.
Vriendelike groete
Elmarene
Leon V - Nov 2015
Algehele gradering
Ons sal weer daar bly.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Baie dankie Leon - ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Elmarene Fischer
Brian C - Okt 2015
Algehele gradering
Dit is 'n uitstekende plek en rustig.
75 Beach Road, Gordon\'s Bay se terugvoer
Dankie Brian, ons is bly julle het dit geniet. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Elmarene Fischer
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 75, Gordonsbaai, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang