Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 Beach Road, Gordon\'s Bay

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Tasmin J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Historical, beachy and worth more than she charges! Op die strand! Views for days! Ons was baie tevrede met die plekkie. Dit was so mooi met sy houtvloer en dikmure, ek sal daarvan hou om sy geskiedenis te weet. What a gem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthino M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker naweek gehad saam vrou en kinders. 2de keer daar en weereens lekker gekuier. Net lekker om op die balcony te sit en see dop te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jawn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great will come back again. Very enjoyable with superb view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastic. Very clean. Friendly host and the best part is on the beach with a wonderful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was 'n plesier om hier te bly, alles was gerieflik en soos belowe. Ons het baie lekker gebly, dankie. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie netjies. 'n Baie mooi plekkie, geskik vir 4 volwassenes. Lieflike see-uitsig vanaf die balkon, sitkamer en slaapkamer. Parkering is net bietjie moeilik aangesien daar nie aangewysde parkering is nie. Almal stop maar waar hulle kan. Sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dorothy J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Fantastiese uitsig en goeie ligging. Dit was baie lekker. Ons drie vriendinne het lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Pragtig en 'n moet weer. Baie lekker gebly, ligging uitstekend. Die eienaar moet net 'n bietjie netjies maak by die voordeur. Dit is nie 'n mooi gesig nie. As gevolg van die voorkant was daar 'n paar groot kakerlake in die huis, buite, maar anders baie nice. Sal weer gaan. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Lekker gebly, maar eenheid kort onderhoud. Ons het lekker gebly. Die verblyf is nie aaklig nie, maar kort baie aandag. Die badkamer is vuil, die vuiligheid sit aan die teëls en die mure vas. Die stort is muf teen die muur op tot teen die dak. Die huis raas en kraak baie as die wind waai. Daar is baie waterskade aan die mure en baie krake wat toegepleister moet word en oorgeverf moet word. Daar kan definitief bietjie werk aan die eenheid gedoen word en dan sal dit 'n wonderlike verblyfplekkie wees.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johnelize L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Perfect. What a beautiful house! The pictures do not do it any justice! It's central, in a safe neighborhood, and the house itself is well-equipped. The host is amazing! Thank you for accommodating us, Elmarene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmarene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 75, Gordonsbaai, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYzJhZTYwLTM4NjItNGFhYi1iODY1LTg0NWE0ODVmY2FlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 89 5 1 5 75 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160652476152 18.868165612221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang