75 Chaka's Cove
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat 12, Chaka’s Cove 75, Shaka's Rock , Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 700R1 360 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
75 Chaka’s Cove is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Shaka's Rock in Ballito.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar nie strandhanddoeke nie.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n platskerm-TV met stroomdienste. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede gebruik om te stroom.
Die sitarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die see en swembad.
Die Chaka’s Cove-kompleks het 'n wassery, skaduparkeerplek, swembad en 'n braai-area. Dis ook stapafstand vanaf 'n pizzeria, restaurant en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 57
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofstraat 12, Chaka’s Cove 75, Shaka's Rock , Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 75 Chaka's Cove het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat 12, Chaka’s Cove 75, Shaka's Rock , Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang