Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 Dune's Resort

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Nicol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir 75 Dune's Resort
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Allen D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Allen D

Heerlik, ontspannend.

Die akkommodasie is heerlik en goeie ligging. Die akkommodasie kort net 'n wasgoedlyn/iets om nat swemklere op te kan hang en ook net loer na ligte in die husie wat nie werk by trap. Laaie in kombuis met mandjies kort 'n diens, hulle kon nie oopmaak a.g.v. runners wat nie werk nie.

Edward V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward V

The apartment was very well kept and clean. It is nice and spacious and has all you need for a stay. The resort is also very well kept. Stay was enjoyed.

For older people beach access was a bit of a problem.

75 Dune's Resort se terugvoer

Thank you, hope to see you soon again.

75 Dune's Resort
Werner V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Netjies en skoon in 'n veilige area.

Baie lekker gekuier.

Leatitia L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leatitia L

Gerieflik.

Handdoeke in treurige toestand. Messe stukkend. Kragprop in hoofslaapkamer hang uit muur. Badprop werk nie.

Shahieda J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shahieda J

Die plek moet opgradeer word, die kettel het gelek en geen antenna om TV te kyk nie.

75 Dune's Resort needs an upgrade, no antenna to watch TV, leaking kettle, no bathroom mats. No broom or mop to clean up, broken knives. A total waste of money to go so far without having everything a home away from home should have. To the owner: keep your investment up to date if you want to generate an income by renting it out and generate an income. I will not make use of your unit 75 again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek moet opgradeer word, die ketel het gelek en geen antenna om TV te kyk nie.

75 Dune's Resort benodig opgradering. Geen antenna vir TV, ketel wat lek, geen badkamermatjies. Geen besem of mop om op te vee, gebreekte messe. 'n Totale mors van geld om so ver te ry sonder om als te hê wat jy by jou eie huis sou kry nie. Aan die eienaar: hou asb. jou belegging op datum as jy 'n inkomste wil genereer met verhuring. Sal nie weer hiervan gebruik maak nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

75 Dune's Resort se terugvoer

Thank you for the feedback, I sorry to hear about your experience. We replaced the cutlery immediately, and the estate management investigated what is wrong with the TV as reception is from a central point.

75 Dune's Resort
Anton N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton N

Gefrustreerd met groot hoeveelheid agterstallige instandhouding.

Reeds ons derde keer by The Dune's. Die oord self is steeds baie lekker, maar die spesifieke wooneenheid was baie teleurstellend. Daar was 'n hoop klein probleempies wat individueel nie te erg is nie, maar almal saam was baie frustrerend. Ek lys hulle graag: 1) Geen/ bitter swak TV-ontvangs - kon dit glad nie gebruik al was die TV klaarblyklik relatief nuut. 2) Muurprop in hoofslaapkamer uit muur uitgehang aan los drade. 3) Spieël in badkamer het aan een skarnier gehang tot ek dit reggemaak het. 4) Die badprop het geen seël nie, so kan glad nie bad nie - problematies met klein kinders. 5) Helfte van die sitkamer/eetkamer area se ligte is uit - gloeilampies geblaas. 6) Die buite deure se hakke wat hulle teen die muur inhaak, is uitgebreek uit die muur, so kan nie die deure oop hou as daar wind waai nie. 7) Stort teëls lig. 8) Geen hangers in kaste nie. 9) Geen klere droograk nie, so nat swemklere kan nêrens opgehang word nie - vorige 2 keer het eenhede dit wel gehad, maar weet nie of dit standaard is nie. 10) Breekgoed is totaal uit pas met hoeveelhede potensiële gaste bv. 3 koeldrankglase, 9 wynglase, 5 borde. Van die ses steakmesse is 2 onbruikbaar weens stukkende handvatsels. 11) Groente mandjies/laaie se skarniere se rollers werk nie lekker nie - sodra jy iets swaars soos aartappels daarin sit kan dit nie ooptrek nie. Het wel die probleme gaan aanmeld by ontvangs, maar hulle het my net verwys na die kompleks opsigter. Na die 4de onsuksesvolle poging om hom in die hande te kry dit maar gelos. Ons sal weer Dune's toe gaan, maar definitief nie na die eenheid toe nie - die eienaars moet dalk 'n draai gaan maak en self gaan kyk. Daar is ook redelik waterskade teen die kombuis muur af maar dit het nie gereën toe ons daar was nie so weet nie of die lekplekke reggemaak is of nie.

75 Dune's Resort se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek gee dadelik aandag aan alles.

75 Dune's Resort
Belinda J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda J

Regtig baie lekker, netjiese ruim verblyf, naby Plet en die see.

As 'n gesin met 2 tieners het ons die 4 nagte by Dunes baie geniet. Die plek is pragtig en baie goed toegerus met als wat nodig is. Ons het die Woensdagaand saam vriende gebraai en musiek gemaak en die bure skuins agter was baie vriendelik en verwelkomend. Die trappe is gevaarlik vir klein kinders en babas, maar vir tieners geen probleem. Die TV se opvangs was baie swak, sodat ons nie kon TV kyk nie, maar gelukkig was ons baie min by die eenheid, aangesien ons baie rondgekuier het.

75 Dune's Resort se terugvoer

Bly julle het die verblyf geniet, ons gee dadelik aandag aan die TV se ontvangs.

Groete.

75 Dune's Resort
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 75 Dunes Resort, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmOTM5NDRkLTQzZjMtNGNjMi1iODI4LTNhMDI1N2E2ODk2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 Unit 75 Dunes Resort Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.009404961191 23.422098624335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang