Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 on Milner Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 105 resensies vir 75 on Milner Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Belinda O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda O

Puik.

Puik diens. Vriendelike mense. Het dit opreg geniet.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie, Belinda.
Waardeer die mooi resensie opreg.

75 on Milner Lodge
Fernando J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando J

Relaxing halfway stop.

From reservation up until the moment I left, Lizette was a perfect host catering to all my requirements. The robes in the room were not those super small sizes you regularly find in B&Bs. WiFi was very strong and breakfast was marvelous. There's filtered water on tap in the bedroom for refills before you hit the road again. Don't forget to get a takeaway coffee before you leave after breakfast. See you soon.

Elaine S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Baie gerieflike en vreedsame plek. Goed geleë. Ons het heerlik gebly.

Pragtige gastehuis. Goed versorg en onderhou. Alles werk. Vriendelike personeel en lekkerste ontbyte.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie. Hoop julle het lekker verder verjaardag gevier.

75 on Milner Lodge
Rachel L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel L

Dankie vir netjiese kamer en veral die heerlike ontbyt wat ingesluit is!

Dankie vir heerlike kuier en ontbyt.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie, Rachelle, vir die moeite om 'n resensie te skryf vir ons. Dit word opreg waardeer. Hoop dit het goed gegaan met die rugby.

75 on Milner Lodge
Magda T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda T

Dit was 'n baie goeie ervaring.

Die gasvryheid was 'n goeie ervaring. Die geriewe was baie netjies en meer as wat ons verwag het.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie, Magda, vir jou moeite om 'n resensie te skryf. Dit word opreg waardeer.

75 on Milner Lodge
Clayton E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton E

Tops absoluut uit die boonste rakke.

Ek het absoluut lekker gebly. Eintlik kan ek nie onthou wanneer laas ek so lekker verblyf gehad het nie. Absoluut tops, kamers netjies en warm. Alles wat ons nodig gehad het, was tot beskikking. Die ontbyt was van top gehalte.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie, Clayton. Waardeer dit baie. Hoop dit het goed gegaan met die rugby.

75 on Milner Lodge
Janine W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Professional, clean and helpful host!

Lizette is a superstar host! So friendly, helpful and nothing is too much trouble. I would highly recommend the accommodation to everyone.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Thank you so much, Janine, for taking the time to write a review and for the kind words. Keep well.

75 on Milner Lodge
Rusel H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusel H

Our stay was amazing. The family room at 75 on Milner Lodge is clean. Breakfast was great.

It was amazing. Clean, friendly and great breakfast. Safe parking for cars. Complimentary tea and coffee. Family room is neat.

Pierre J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Our home away from home.

Comfortable rooms and a generous breakfast every morning. Our hostess was very helpful and always available for good advice and information about the area.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Pierre. Ons waardeer dit opreg. Sien julle weer oor 2 jaar.

75 on Milner Lodge
Alro V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alro V

Gasvry en vriendelik.

Dit was baie lekker.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie, Alro. Baie bly julle het julle verblyf by ons geniet.

75 on Milner Lodge
Jennifer C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer C

Delightful B&B in Kimberley.

What a truly lovely B&B in Kimberley. Stayed overnight in one of the family rooms. Tastefully decorated, bar fridge, tea & coffee making facilities, microwave oven available with crockery. Filtered water tap in the kitchenette. Shower and bath in the spacious bathroom. Delicious breakfast options, freshly prepared for you in the dining area. Lizette is a truly delightful and friendly hostess.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Thank you so much, Jennifer, for taking the time to write a review. I hope you enjoyed the rest of your trip and good luck for the UK.

75 on Milner Lodge
Julinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julinda V

Sal weer hier oornag.

Ons het heerlik oornag. Vriendelike personeel en 'n lekker ontbyt gehad.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie Julinda. Ons waardeer die positiewe resensie opreg en is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet.

75 on Milner Lodge
Madalene O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalene O

Baie goeie waarde vir geld.

Baie lekker gelby met baie goeie diens.

Pierre J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Comfortable, quiet and safe.

This was our second stay here after a year, and we chose it because our first stay was great. We were not disappointed. The room was super comfortable, clean and met our expectations. The breakfast was as good as last time, and overall, the accommodation exceeded our expectations. We will keep on coming back time and time again.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie, Pierre. Ons is so bly dat jy weer jou besoek aan ons geniet het. Voorspoed ook vir die res van die jaar.

75 on Milner Lodge
Quintus C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus C

Will definitely stay again.

Fantastic place, clean and well decorated, loved the book with history.

Carlos G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos G

Recommended.

Conveniently located, clean and comfortable, great breakfast.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Thank you, Carlos. We are glad that you enjoyed your stay at our guesthouse.

75 on Milner Lodge
Nikki S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki S

Will be hard to find better value for money in Kimberley.

Fabulous stay - comfortable room with everything needed for an overnight stay, including plunger coffee. Wonderful, friendly staff and scrumptious breakfast.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Thank you, Nikki, for taking the time to write such a nice review. We really appreciate it.

75 on Milner Lodge
Chris H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Great experience and service.

Clean, neat and very professional service. Management ensures your visit is the very best possible and is accommodating.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die moeite om so 'n goeie resensie te skryf. Hoop Kimberley het julle darem nie teveel teleurgestel nie.

75 on Milner Lodge
Rev Sipho M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rev Sipho M

The place is clean, accommodating, air conditioned, and peaceful.

The stay was fabulous. The owners and the staff were extremely friendly and caring, always checking on us to ensure we were okay and comfortable. The place is quiet, peaceful, and clean, and the breakfast was 100% on point. Both adults and the children are well catered for.

Linda F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Onvergeetlik. Indrukwekkend. Netjies. Veilige parkering.

Ons het heerlik en in groot gemak gebly, en die ontbyt was smaaklik met 'n groot verskeidenheid opsies. Die kamer was baie privaat, en die baie aandag aan detail buite in die tuin en langs die paadjies is verstommend.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Hallo Linda
Baie dankie vir die mooi resensie en dat jy die moeite gedoen het om dit te plaas. Ons waardeer dit opreg.

75 on Milner Lodge
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Netjies en skoon.

Baie vriendelike ontvangs en kamers is baie netjies.

Ben D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Uitstekend!

Beste omelet in die Suidelike Halfrond.

Cornelius N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius N

Absolutely fabulous!

Best B&B that I've been to yet! We loved it.

Hennie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Pragtige gastehuis met ontbyt wat die 4-ster gradering heeltemal oortref.

Dit is 'n pragtige en netjiese plek om te oornag. Die verwelkoming van Lizette laat jou dadelik tuis voel. Ons het so lekker gebly. Dit was rustig, stil en die kamer was pragtig. Die kunswerke en versierings wat oral opduik maak die plek uitstaande en interessant. Baie foto's geneem. Daar was ook 'n lekker soetigheid om te drink. Die badkamer is ruim met japonne wat beskikbaar is. Die ontbyt was uit die boonste rakke met 'n verskeidenheid wat enige smaak sal bevredig. Parkering is veilig en onderdak. Ons was spyt ons kon nie langer bly nie. Ons sal definitief weer daar oornag as ons in die area kom. Mens waardeer die ekstra moeite wat gedoen word.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Hello Hennie, baie dankie vir baie goeie resensie. So bly julle het die verblyf geniet en ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Groete

75 on Milner Lodge
Melanie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Baie goeie waarde vir geld.

Vriendelik ontvang, netjies, skoon en waarde vir geld. Sal weer gebruik maak van gastehuis.

Jacqueline A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline A

Verras en baie tevrede.

Kinders was in ekstase oor kamer! Ons was verras en baie gelukkig, veral oor vriendelikheid en diens! Kos is heerlik!

Anthony B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

A very comfortable stay with a fabulous hostess.

Well-appointed rooms with incredible attention to detail, even a shoe cleaning kit available. Lizette was so welcoming and made sure my stay was perfect. Definitely a repeat if in Kimberley.

Gail F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail F

Hidden gem in Kimberley.

We were recommended by a friend to stay overnight at 75 on Milner. Wow, wow and wow again. Really friendly welcome by owner Lizette. Fabulous room. Excellent breakfast.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Thank you, Gail, for taking the time to write the beautiful review. Keep well.

75 on Milner Lodge
Nicolaas O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas O

Great stay with delicious breakfasts.

Friendly and professional staff. Very clean. Lovely breakfasts.

Christo K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Baie lekker gebly en heerlike ontbyt!

Veilige gerieflike verblyf. Personeel baie vriendelik en behulpsaam sal voorwaar altyd hier bly as ons Kimberley besoek.

Dirk K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Een van die beste gastehuise waar ons al gebly het.

Goeie ligging, goeie sekuriteit en alles wat nodig is in die kamers. Goeie beligting, goeie spieëls vir die dames, netjies en baie skoon.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie Dirk.

Hoop dit het sommer baie goed gegaan met die hokkie.

75 on Milner Lodge
Marlize J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize J

Absolutely the best!

Wonderful warm welcome received. The English breakfast deserves a 100-star review. Overall stay, from the room, atmosphere, safety, friendly staff and owners to the relaxation and safety definitely was top-notch. Highly recommended!

Leonie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

Veilig, warm, bekostigbaar, gesellig.

Wat 'n wonderlike plekkie. So 'n warm ontvangs en deur die koue was die kamers heerlik warm. Hulle loop verseker een ekstra myl vir die gaste.

Yolandi N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N

Beste plek ooit!

Hierdie is beslis ons go-to plek as ons in Kimberley moet oornag. Voel altyd baie welkom en gemaklik. Die geriewe is uitstekend en ons voel altyd baie tuis.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie Yolande vir die pragtige boodskap. Julle sal altyd welkom hier wees. 75 0n Milner groete van ons almal.

75 on Milner Lodge
Paul D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Oorgeslaap op huis toe-rit.

Onverbeterlike ontvangs en diens. Gasvrou was baie hulpvaardig. Fasiliteit was uitstekend. Net 'n plesier!

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie, Paul. Baie bly julle het julle verblyf hier geniet.

75 on Milner Lodge
Mariette P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Slegs een aand, maar was fantasties.

Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar dit was heerlik. Baie netjies en baie behulpsaam!

Paulina M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina M

A place away from home.

I just want to thank Lizelle and her staff for the beautiful and warm reception that we received. They truly went out of their way to make us feel welcome and at home. The room was clean and comfortable. Parking was adequate. The environment was peaceful and tranquil and the breakfast was well prepared and delicious. I recommend 75 on Milner Lodge to anyone visiting Kimberley.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Thank you, Paulina. You are such a beautiful lady and we are so glad we could have accommodated you for the wedding.

75 on Milner Lodge
Carli V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli V

Baie fyn detail.

Uiters netjies met alles wat nodig is. Heerlike ontbyt.

Herculene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculene S

Kort, maar was baie lekker.

Baie warm ontvangs, netjies, mooi, skoon en definitief die moeite werd!

Elizma K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma K

Baie lekker en netjies.

Baie gasvrye gasvrou, stap die ekstra myl.

Maureen V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Stil, veilig, netjies, puik, puik.

75 on Milner Lodge is hoogs aanbeveelbaar. Baie gasvry ontvang. Kon vroeër inboek a.g.v. operasie. Puik ontbyt. Weereens baie, baie dankie.

Alan C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C

One of the best overnight stays ever.

Everything was perfect from the arrival, when the receptionist made us tea, to the well appointed room and the excellent breakfast.

Luane B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane B

Lovely stay.

75 on Milner is all you could ask for in a B&B. Lovely, caring and informative hostess, beautiful, clean room, a comfortable bed, aircon that worked like a bomb, and a delicious, full breakfast in a homely setting. What more could we have asked for?

Charmaine D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D

A gem.

Sparkling clean, warm, and cosy for Kimberley in winter. Breakfast was lovely, the best omelet I've had for ages.

Liza N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N

Baie vinnig maar presies wat ons wou hê vir 'n nag se oorslaap.

Baie oulike plek en baie lekker gebly.

Flores V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flores V

Gerieflike, goed toegeruste kamers en baie vriendelike gasvrou en man wat verseker jy geniet jou verblyf.

Ons was persoonlik verwelkom deur gasvrou met yskoue ystee en sy het seker gemaak ons is gemaklik en tevrede met ons verblyf. Jou ontbytkeuse word vars voorberei en die kok en kelners is baie vriendelik en professioneel.

Beverly G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly G

Lekker om jou vakansie so te begin.

10 uit 10 vir die gasvrou en personeel. Ontbyt was heerlik. Ommelette was die lekkerste wat ek al ooit gehad het. Sal die verblyf aanbeveel.

Toekie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie S

Puik.

Beste gastehuis en diens wat ek nog ooit by enige gastehuis gekry het, plus heerlike ontbyt.

Lorraine D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Baie vriendelike personeel en pragtige plek.

Sal 75 on Milner Lodge aan enige iemand voorstel. Die ontbyt is fantasties.

Therese L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese L

Gasvry en warm.

Ons het baie lekker gebly en die ontbyt is uit die boeke. Ons sien julle weer.

Belinda H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda H

Memorable.

We will definitely use them again. It was lovely. We arrived as strangers and it felt like we left as family. Everything was brilliant.

Brian M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M

Great hospitality. Will go there again when in Kimberley.

Really impressed with Kimberley. They are doing a great job of preserving its history.

Masafumi H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masafumi H

Super nice view and location. Food is good and nice hospitality.

Value for money, really. I don't know how to achieve this price range.

Pierre J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

A wonderful experience!

What a gem! This is the real Diamond of Kimberley. By far the best lodge my wife and I have ever stayed at. The experience is a level above the rest and truly world-class. Safe, comfortable, quiet, peaceful, and spotlessly clean. Lené makes sure her guest's every need is met and the overall experience at 75 on Milner exceeded our expectations by far. We wish we could have spent more time in Kimberley and definitely will when passing this way again. So much attention to detail in not only our room but the lodge as a whole. A tasty and filling breakfast was also enjoyed before we continued with our journey. Thank you Lené for the effort you put into making sure your guests feel at home. We were really blown away by 75 on Milner Lodge which we highly recommend without any hesitation.

George J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George J

Gasvryheid tien uit tien!

Baie vriendelike ontvangs! Baie netjies; beveel dit met graagte aan!

Lutz S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutz S

Very friendly and we felt most welcome.

Breakfast was super. The best savoury mince pancakes ever! Our host and his wife were so friendly and gave us super advice for our daytours.

Johan R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Gerieflik, netjies skoon, heerlike ontbyt.

Sal weer besoek. Gasvry.

Lynette K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K

Pleasant stay.

Excellent service, breakfast and extremely comfortable rooms.

Steven V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Baie lekker gewees.

Verskriklike vriendelike mense, wonderlike kamers en ontbyt. Gaan beslis ander vertel van hulle en ek sal beslis weer daar oorbly.

Rg R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rg R

Lieflike groot kamer met badkamer en kombuis. Netjiese buite area met swembad. Heerlike ontbyt. Vriendelike, behulpsame staf.

Die gastehuis is goed geleë. Hoewel die eiendom klein lyk, is daar meer as genoeg spasie vir al die gaste en hul voertuie. Die kamers en badkamers is ruim, stylvol en netjies. Daar is 'n bad en stort in die badkamer. Hulle bied 'n verskeidenheid ontbyte, waarvan almal heerlik is. Die eienaars is gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

Christo H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Baie huislik en ruim en gemaklike verblyf.

Het dit baie geniet om hier oor te bly.

Jolene D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D

Beste gastehuis in Kimberley.

Dankie vir die wonderlike gasvryheid. Ons sal weer by jou kom oorslaap.

Daleen F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F

Perfect place to stayover.

We arrived at 75 on Milner Lodge to a warm welcome from Nico and Lene. We were offered delicious coffee and cookies. The rooms are very clean, tidy and Lene thought of everything. One of the best showers I have had so far. Lene made us a delicious breakfast before we left to see the big hole. I would definitely recommend this place for a stayover. Thank you.

Nadea N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadea N

Heerlik.

Ons het heerlik gebly en baie veilig gevoel. Die dekor in die tuin het my kinders in vervoering gelaat.

Christelle M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Baie goeie diens en goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gekuier. Die diens, ligging, kamers en etes kan aanbeveel word.

Vicky O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky O

Vreeslike mooi tuin en braai area. Rustige atmosfeer.

Hulle het ons baie spesiaal laat voel met ons huweliksherdenking. Plek het als wat jy benodig. Ontbyt en koffie was heerlik.

Jaco N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N

Fantasties-lekker gewees, Heerlike ontbyt, baie vriendelik, vanaf alle personeel.

Sien sterre.

Christo H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H

Baie lekker en bekostigbaar.

Goeie diens in die algemeen.

Gideon J H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon J H

Kompleks baie netjies, veilige parkering.

Gasheer en vrou baie vriendelik, het ons gou laat tuis voel. Kamer pragtig en skoon. Ontbyt heerlik. Stel voor dat die gebruik van selfone in die eetsaal verbied word.

Alida S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Baie netjies, skoon en veilig.

Ons het ons verblyf baie geniet en sal defnitief weer daar oorbly. Lené en span is baie vriendelik en alles was uit die boonste rakke.

Yolandi N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N

Skoon, netjies en gemaklik.

Die verblyf was baie netjies en goed toe gerus. Die eienaars was baie gasvry en ons sal beslis weer daar stop!

Lorraine P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P

Uitmuntend.

Sien sterre - altyd aanbeveelbaar.

Wina V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wina V

Dankie Lené en span vir jul vriendelike gasvryheid.

Al kon ons ongelukkig geen toeriste aantreklikhede in die dorp besoek weens Covid vlak 4 inperkings nie, het ons ten minste ons verblyf by 75 On Milner Lodge geniet.

Amorine S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorine S

Het nie woorde om die uitstekende en persoonlike diens te beskryf nie.

Lené het sommer dadelik 'n vriendin geraak. Sy het ons op die pad geskakel en ingelig oor die weersomstandighede. Sy was die volgende oggend bereid om voor ons uit te ry om vir ons te gaan wys waar die hospitaal is. Ek is nog nooit in my lewe so goed deur enige gastehuiseienares hanteer of ontvang nie.

Lorraine P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P

Uitmuntende verblyf.

Verblyf is skoon en netjies, voldoen aan meer as jou behoeftes. Veilige parkering en goed geleë. Ek sal enigiemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

Gareth J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth J

Excellent value option

Very clean, safe, good location, competitive rates, wonderful breakfast service. Nico and staff really made us really feel at home as we stayed for 4 nights. Ihave personally travelled in 23 countries and 75 on Milner Lodge is definitely of international standard! Well done!

Tertia E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E

Spraakloos.

Waar begin ons. Terwyl ons op die pad was kry ons daardie oproepe om te verneem of ons nog veilig is op die pad. Met die dat ons arriveer word ons ontvang met warm koffie en beskuit deur Nico. Akkommodasie was uitstekend met die beste dekor en beddegoed. Nico het sover uit sy pad gegaan om vir ons twee ons verblyf so ver moontlik gerieflik te maak en het ook ons geneem om die plaaslike flaminke te gaan besigtig. Ongelukkig het hulle pad gekies Welkom toe. Nog nie die einde nie en het my vrou erge rugpyn ontwikkel op die pad waar Nico weereens ingespring het en die nodige behandling vir haar gereël het. Ter afsluiting, daardie ontbyt en die kombuispersoneel is besonders. Sal aanbeveel vir enige persoon om van hierdie verblyf gebruik te maak.

Lenette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette V

Sal weer daar gaan oornag.

Dit was die beste gastehuis waar in ons was. Die eienaars is baie vriendelik en baie hulpvaardig gewees. Skoon en netjies en baie rustig na 'n lang rit van Kaapstad af.

Marelize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Lekker rus.

Ons is baie hartlik ontvang na ons reis en het heerlik gekuier. Dankie vir die moeite met ons besprekingswysigings en die uit die pad gaan om ons tegemoet te kom met die vroeë ontbyt. Die kamers is pragtig en die kos is van uitstaande gehalte. Ons sal beslis weer kom kuier.

Elaine S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Gasvryheid!

Baie gasvry en skoon. Kon braai en lekker kuier om die swembad. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar bly!

Theo S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S

Kort en kragtig: als was regtig baie goed. Kan sonder voorbehoud aanbeveel.

Toeganklike ligging; veilige parkering; baie netjies met nodige geriewe met besonderse aandag aan detail. Uitstekende ontbyt ingesluit.

Ernst R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst R

Baie lekker daar gebly. Pragtig netjies en skoon.

Ek kan rêrig die lodge aanbeveel. Dit is pragtig, netjies en skoon. Diens is fantasties. Lekker naby alles geleë, maar tog heel rustig. Ontbyt was perfek!

Reon C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon C

Word aanbeveel.

Ruim kamers, vriendelike mense, ongelooflik hulpvaardig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Nanette H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette H

Aangenaam verras!

Met 'n voorafgaande oproep, is ons 'n voorspoedige reis toegewens. Met aankoms, was nie net die verblyf pragtig en netjies nie, maar is ons met ope arms ontvang. 'n Rustige, ongestoorde nagrus is gevolg deur 'n heerlike keurige ontbyt voorberei volgens smaak. Nico en Lené, dankie vir jul gasvryheid! Dit was voorwaar heerlik.

Henko V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V

Netjies

Baie netjies en skoon.

Forika M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Gasvryheid.

Vandat jy by die lodge uitstap totdat jy weer gaan, is net 'n plesier. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en ons kon oor niks kla of fout vind nie. Sal beslis weer wil teruggaan na die lodge toe.

Rirhandzu M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rirhandzu M

Excellent venue, wonderful all round.

We had a wonderful stay. The facilities were immaculate and the service excellent. A noteworthy lodge.

Petro S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Baie lekker

Baie vriendelik en behulpsaam. Die diens en kos is uitstekend. Sal hulle beslis aanbeveel.

Forika M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Sal weer teruggaan.

Vandat jy daar instap, skep die lodge 'n atmosfeer van netheid. Ons het 'n warm ontvangs gehad. Die kamers is netjies en jy is sommer lus om daar te bly. Die swembad is baie skoon en die ontbyt was heerlik. As ons weer in Kimberley kom, weet ons waar ons in die toekoms sal bly.

Theuns D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D

Lovely, friendly and helpful.

Lovely hospitality, we felt like family.

Bianca C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Fantastiese kuier!

Dit is die mooiste plek om te bly. Die diens is puik, ontbyt is heerlik en die mense is baie gasvry. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Marilie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie B

Fantasties!

Baie netjies en skoon, alles wat jy nodig het is daar.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie Leana, jy moet gou weer kom kuier!

75 on Milner Lodge
Lorraine P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P

Uitstekend

Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Gaan uit haar pad om ons behoeftes te kon akkomodeer. Baie netjies, als wat mens nodig ht is in die eenhede. Ontbyt is heerlik!! Ligging is ideaal gelee. Sal verseker weer daar bespreek.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Lorraine, dit was lekker om julle en die dogters hier te kon huisves.

75 on Milner Lodge
Lerina L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina L

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar bly.

Ons het baie lekker en gemaklik gebly. Was so lekker om rustig op die stoep te kon sit en braai. Die ontbyt was 'n wenner. Sal definitief weer daar bly.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Dankie, Lerina, ek hoop volgende keer is al Kimberley se besienswaardighede oop sodat julle dit kan besoek!

75 on Milner Lodge
Marlene L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Mooiste mooi gastehuis.

75 on Milner Lodge was 'n heerlike verrassing! Die eenheid is ruim en smaakvol ingerig. Selfs die tuin is met sorg verfraai. Heerlike ontbyt genuttig! Lené is 'n baie oulike gasvrou wat graag help met advies.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Marlene, dit was vir my net so lekker om julle hier as ons gaste te hê.

75 on Milner Lodge
Wilmien H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien H

Fantastic!

Skoon, ruim, netjies, rustig, goed geleë. Heerlike ontbyt. Vriendelike personeel. Gaan vir seker wees daar tuisgaan.

Bea V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V

Skoon, netjies en rustig.

Wonderlike plek. Dankie Lene vir jou gasvryheid, ons het dit baie geniet. Alles was perfek. Sal 75 on Milner Lodge vir enige iemand aanbeveel.

Igna D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Gemaklike lekker verblyf.

Netjies goed toegerus en lekker uitgelê. Bitterlike vriendelike ontvangs goeie ligging en die beste gasvrou ooit! Afgerond met 'n meesterlike ontbyt. Diamant in Kimberley!

Theuns D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D

Top notch in every way.

An exceptional BB in every way. Friendly, accommodating and high service levels. Best stay of our long trip across SA. Comfy bed, unusual attention to detail and everything one could wish for while travelling. Highly recommended. Will stay there again any time. Great value for money.

Belinda C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

Wonderlike diens.

Puik diens. Waarde vir geld en word met opregte vriendelikheid en liefde verwelkom. Kamers baie skoon.

Lindie N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie N

Wonderlike gasvryheid, pragtige luukse kamers en baie lekker ontbyt.

Baie netjies en skoon. Ons kan definitief aanbeveel.

Anel O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O

Baie netjies.

Dit was aangename verblyf, maklike ligging. Sal enige tyd weer daar gaan slaap.

Willem (len) W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem (len) W

Baie netjiese plek en die diens is uitstekend, sal definitief aanbeveel!

Sien sterre.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Len. Dit was regtig lekker om julle hier te kon hê.

75 on Milner Lodge
Robyn V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn V

Uitgerus na 'n lang dag.

Die gastehuis is baie mooi, en netjies. Alles is skoon en nooi jou in. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en laat jou baie welkom voel. Sal definitief weer daar oorbly.

75 on Milner Lodge se terugvoer

Robyn, baie dankie vir jou resensie.
Julle was ons eerste gaste wat deur LekkeSlaap bespreek het!
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Lené

75 on Milner Lodge
Angenita V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angenita V

Mooi, vriendelike ontvangs, glashelder swembad, vars tuisgebakte produkte.

Rustige, mooi plek waar jy kan ontspan en bederf word deur die gasvrou en gasheer.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCqRaDigIZ5vLWWuAa5vyRpdxLMqEbtQ1Vd4P8AFCGw15hMmzY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 75 Milner Street Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75448 24.76895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang