Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 on Milner Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Martonè D
1 nag
5.0
Jan 2025

Na 'n lang dag was dit 'n lavenis vir die siel. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie, ons waardeer die positiewe resensie. Dit was juis so warm toe julle hier aankom.

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly al was dit net een aand, sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie, Pieter. Baie bly julle het julle verblyf geniet en is weer veilig terug by die huis.

Vivienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal definitief weer daar bly. Lizette het uit haar pad gegaan om tuis te laat voel. Die ontbyt was heerlik en al die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie. Ons waardeer die tyd wat jy geneem het om hierdie mooi resensie te skryf, opreg.

Michelle B
1 nag
4.8
Feb 2025

Puik verblyf met kwaliteit geriewe. Die akkommodasie is skoon en netjies versorg. Die bed was heerlik gemaklik. Alles wat mens nodig het, was in die kombuisie. Ontbyt was smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather L
Kort verblyf
4.2
Feb 2025

Highly recommend. A very pleasant place to stay. Quiet room with aircon. Clean, comfortable bed, sparkling swimming pool, great breakfast, very polite, friendly and helpful host. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Thank you so much, Heather. So glad you enjoyed your stay with us.

Christelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ons bly altyd vreeslik lekker en slaap lekker aangesien dit baie stil is. My eerste keuse vir verblyf in Kimberley. Die familiekamers is baie ruim. Silwerskoon en lekker koffie en ontbyt. Sal nie sommer beter kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie. Ek waardeer die resensie en sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom. Geseende Kerstyd vir julle.

Liaan J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Lekker, baie baie lekker! Ongelooflike mooi en lekker blyplek vir besigheid of familie. Ek sal definitief weer hier bly! Die braai, swem en natuurlik die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie. Julle het so rustig gebraai en dit het so lekker gelyk. Baie bly julle het alles geniet. Groete

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik, sentraal en ek sal beslis weer daar gaan bly. Die gastehuis is baie sentraal geleë, en Lizette en haar personeel vriendelik en laat jou sommer tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie, Jaco, vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop jy was darem rustig in Kamer 8.

Ben D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend! Uitstekend! Sal 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie. Hoop julle het die krieket ook darem geniet. Sien weer!

Belinda O
1 nag
5.0
Sep 2024

Puik. Puik diens. Vriendelike mense. Het dit opreg geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
75 on Milner Lodge
Baie dankie, Belinda. Waardeer die mooi resensie opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCqRaDigIZ5vLWWuAa5vyRpdxLMqEbtQ1Vd4P8AFCGw15hMmzY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 75 Milner Street Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75448 24.76895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang