75 on Milner Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda O - Sep 2024
Algehele gradering
Puik.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie, Belinda.
Waardeer die mooi resensie opreg.
Fernando J - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing halfway stop.
Lees meer75 on Milner Lodge se terugvoer
Thank you so much for taking the time to write such a nice review, Fernando. Hope to see you soon.
Elaine S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike en vreedsame plek. Goed geleë. Ons het heerlik gebly.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop julle het lekker verder verjaardag gevier.
Rachel L - Aug 2024
Algehele gradering
Dankie vir netjiese kamer en veral die heerlike ontbyt wat ingesluit is!
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie, Rachelle, vir die moeite om 'n resensie te skryf vir ons. Dit word opreg waardeer. Hoop dit het goed gegaan met die rugby.
Magda T - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was 'n baie goeie ervaring.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie, Magda, vir jou moeite om 'n resensie te skryf. Dit word opreg waardeer.
Clayton E - Aug 2024
Algehele gradering
Tops absoluut uit die boonste rakke.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie, Clayton. Waardeer dit baie. Hoop dit het goed gegaan met die rugby.
Janine W - Jul 2024
Algehele gradering
Professional, clean and helpful host!
75 on Milner Lodge se terugvoer
Thank you so much, Janine, for taking the time to write a review and for the kind words. Keep well.
Rusel H - Jul 2024
Algehele gradering
Our stay was amazing. The family room at 75 on Milner Lodge is clean. Breakfast was great.
Pierre J - Jul 2024
Algehele gradering
Our home away from home.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Pierre. Ons waardeer dit opreg. Sien julle weer oor 2 jaar.
Alro V - Mei 2024
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie, Alro. Baie bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Jennifer C - Apr 2024
Algehele gradering
Delightful B&B in Kimberley.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Thank you so much, Jennifer, for taking the time to write a review. I hope you enjoyed the rest of your trip and good luck for the UK.
Julinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer hier oornag.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie Julinda. Ons waardeer die positiewe resensie opreg en is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Madalene O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Pierre J - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, quiet and safe.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie, Pierre. Ons is so bly dat jy weer jou besoek aan ons geniet het. Voorspoed ook vir die res van die jaar.
Quintus C - Jan 2024
Algehele gradering
Will definitely stay again.
Carlos G - Mei 2024
Algehele gradering
Recommended.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Thank you, Carlos. We are glad that you enjoyed your stay at our guesthouse.
Nikki S - Mrt 2024
Algehele gradering
Will be hard to find better value for money in Kimberley.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Thank you, Nikki, for taking the time to write such a nice review. We really appreciate it.
Chris H - Jan 2024
Algehele gradering
Great experience and service.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die moeite om so 'n goeie resensie te skryf. Hoop Kimberley het julle darem nie teveel teleurgestel nie.
Rev Sipho M - Nov 2023
Algehele gradering
The place is clean, accommodating, air conditioned, and peaceful.
Linda F - Nov 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik. Indrukwekkend. Netjies. Veilige parkering.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Hallo Linda
Baie dankie vir die mooi resensie en dat jy die moeite gedoen het om dit te plaas. Ons waardeer dit opreg.
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Ben D - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Cornelius N - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
Hennie V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met ontbyt wat die 4-ster gradering heeltemal oortref.
Lees meer75 on Milner Lodge se terugvoer
Hello Hennie, baie dankie vir baie goeie resensie. So bly julle het die verblyf geniet en ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Groete
Melanie L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Jacqueline A - Aug 2023
Algehele gradering
Verras en baie tevrede.
Anthony B - Aug 2023
Algehele gradering
A very comfortable stay with a fabulous hostess.
Gail F - Jul 2023
Algehele gradering
Hidden gem in Kimberley.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Thank you, Gail, for taking the time to write the beautiful review. Keep well.
Nicolaas O - Jul 2023
Algehele gradering
Great stay with delicious breakfasts.
Christo K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en heerlike ontbyt!
Dirk K - Jul 2023
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise waar ons al gebly het.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie Dirk.
Hoop dit het sommer baie goed gegaan met die hokkie.
Marlize J - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely the best!
Leonie B - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig, warm, bekostigbaar, gesellig.
Yolandi N - Jun 2023
Algehele gradering
Beste plek ooit!
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie Yolande vir die pragtige boodskap. Julle sal altyd welkom hier wees. 75 0n Milner groete van ons almal.
Paul D - Jun 2023
Algehele gradering
Oorgeslaap op huis toe-rit.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie, Paul. Baie bly julle het julle verblyf hier geniet.
Mariette P - Mei 2023
Algehele gradering
Slegs een aand, maar was fantasties.
Paulina M - Mei 2023
Algehele gradering
A place away from home.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Thank you, Paulina. You are such a beautiful lady and we are so glad we could have accommodated you for the wedding.
Carli V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie fyn detail.
Herculene S - Apr 2023
Algehele gradering
Kort, maar was baie lekker.
Elizma K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Maureen V - Jan 2023
Algehele gradering
Stil, veilig, netjies, puik, puik.
Alan C - Jan 2023
Algehele gradering
One of the best overnight stays ever.
Luane B - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Charmaine D - Aug 2023
Algehele gradering
A gem.
Liza N - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vinnig maar presies wat ons wou hê vir 'n nag se oorslaap.
Flores V - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike, goed toegeruste kamers en baie vriendelike gasvrou en man wat verseker jy geniet jou verblyf.
Beverly G - Des 2022
Algehele gradering
Lekker om jou vakansie so te begin.
Toekie S - Okt 2022
Algehele gradering
Puik.
Lorraine D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en pragtige plek.
Therese L - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvry en warm.
Belinda H - Jul 2022
Algehele gradering
Memorable.
Brian M - Jun 2022
Algehele gradering
Great hospitality. Will go there again when in Kimberley.
Masafumi H - Jun 2022
Algehele gradering
Super nice view and location. Food is good and nice hospitality.
Pierre J - Jun 2022
Algehele gradering
A wonderful experience!
Lees meerGeorge J - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvryheid tien uit tien!
Lutz S - Mrt 2022
Algehele gradering
Very friendly and we felt most welcome.
Johan R - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies skoon, heerlike ontbyt.
Lynette K - Feb 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Steven V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Rg R - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike groot kamer met badkamer en kombuis. Netjiese buite area met swembad. Heerlike ontbyt. Vriendelike, behulpsame staf.
Christo H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie huislik en ruim en gemaklike verblyf.
Jolene D - Aug 2022
Algehele gradering
Beste gastehuis in Kimberley.
Daleen F - Jul 2022
Algehele gradering
Perfect place to stayover.
Nadea N - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Christelle M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens en goeie waarde vir geld.
Vicky O - Okt 2022
Algehele gradering
Vreeslike mooi tuin en braai area. Rustige atmosfeer.
Jaco N - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties-lekker gewees, Heerlike ontbyt, baie vriendelik, vanaf alle personeel.
Christo H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en bekostigbaar.
Gideon J H - Jan 2022
Algehele gradering
Kompleks baie netjies, veilige parkering.
Alida S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
Yolandi N - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Lorraine P - Sep 2021
Algehele gradering
Uitmuntend.
Wina V - Jul 2021
Algehele gradering
Dankie Lené en span vir jul vriendelike gasvryheid.
Amorine S - Jun 2021
Algehele gradering
Het nie woorde om die uitstekende en persoonlike diens te beskryf nie.
Lorraine P - Jun 2021
Algehele gradering
Uitmuntende verblyf.
Gareth J - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent value option
Tertia E - Mei 2021
Algehele gradering
Spraakloos.
Lees meerLenette V - Mei 2021
Algehele gradering
Sal weer daar gaan oornag.
Marelize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker rus.
Elaine S - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvryheid!
Theo S - Sep 2021
Algehele gradering
Kort en kragtig: als was regtig baie goed. Kan sonder voorbehoud aanbeveel.
Ernst R - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly. Pragtig netjies en skoon.
Reon C - Apr 2021
Algehele gradering
Word aanbeveel.
Nanette H - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Henko V - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies
Forika M - Des 2020
Algehele gradering
Gasvryheid.
Rirhandzu M - Des 2020
Algehele gradering
Excellent venue, wonderful all round.
Petro S - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Forika M - Des 2020
Algehele gradering
Sal weer teruggaan.
Theuns D - Des 2020
Algehele gradering
Lovely, friendly and helpful.
Bianca C - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese kuier!
Marilie B - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties!
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie Leana, jy moet gou weer kom kuier!
Lorraine P - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Lorraine, dit was lekker om julle en die dogters hier te kon huisves.
Lerina L - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar bly.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Dankie, Lerina, ek hoop volgende keer is al Kimberley se besienswaardighede oop sodat julle dit kan besoek!
Marlene L - Aug 2020
Algehele gradering
Mooiste mooi gastehuis.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Marlene, dit was vir my net so lekker om julle hier as ons gaste te hê.
Wilmien H - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastic!
Bea V - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Igna D - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklike lekker verblyf.
Theuns D - Des 2019
Algehele gradering
Top notch in every way.
Belinda C - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike diens.
Lindie N - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, pragtige luukse kamers en baie lekker ontbyt.
Anel O - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Willem (len) W - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plek en die diens is uitstekend, sal definitief aanbeveel!
75 on Milner Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Len. Dit was regtig lekker om julle hier te kon hê.
Robyn V - Apr 2019
Algehele gradering
Uitgerus na 'n lang dag.
75 on Milner Lodge se terugvoer
Robyn, baie dankie vir jou resensie.
Julle was ons eerste gaste wat deur LekkeSlaap bespreek het!
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Lené
Angenita V - Des 2019
Algehele gradering
Mooi, vriendelike ontvangs, glashelder swembad, vars tuisgebakte produkte.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang