Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 on Milner Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley.

Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, gratis WiFi, platskerm-TV met DStv-hotelpakket en 'n yskassie.

Daar is 2 gesinskamers en elk het 'n koningingrootte-bed, volledige en suite-badkamer, kombuis met 'n mikrogolfoond, en 'n solderarea met 2 driekwartbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging.

Veilige afdakparkeerplek is beskikbaar. Die tuinarea beskik oor grasperke en plaveide areas met ou bome wat skadu voorsien. Daar is ook 'n verhitte swembad en 'n gym trim park is oorkant die pad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vivienne V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar bly. Lizette het uit haar pad gegaan om tuis te laat voel. Die ontbyt was heerlik en al die personeel was baie vriendelik.
Des 2024
Christelle V
Gesin met tieners
5.0
Ons bly altyd vreeslik lekker en slaap lekker aangesien dit baie stil is. My eerste keuse vir verblyf in Kimberley. Die familiekamers is baie ruim. Si...
Sien meer
Nov 2024
Liaan J
Besigheidsreis
5.0
Lekker, baie baie lekker! Ongelooflike mooi en lekker blyplek vir besigheid of familie. Ek sal definitief weer hier bly! Die braai, swem en natuurlik ...
Sien meer
Nov 2024
Jaco L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, sentraal en ek sal beslis weer daar gaan bly. Die gastehuis is baie sentraal geleë, en Lizette en haar personeel vriendelik en laat jou som...
Sien meer
Okt 2024
Ben D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Uitstekend! Sal 100% aanbeveel.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 75 on Milner Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCqRaDigIZ5vLWWuAa5vyRpdxLMqEbtQ1Vd4P8AFCGw15hMmzY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 75 Milner Street Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75448 24.76895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang