Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 on Milner Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley.

Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, gratis WiFi, platskerm-TV met DStv-hotelpakket en 'n yskassie.

Daar is 2 gesinskamers en elk het 'n koningingrootte-bed, volledige en suite-badkamer, kombuis met 'n mikrogolfoond, en 'n solderarea met 2 driekwartbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging.

Veilige afdakparkeerplek is beskikbaar. Die tuinarea beskik oor grasperke en plaveide areas met ou bome wat skadu voorsien. Daar is ook 'n verhitte swembad en 'n gym trim park is oorkant die pad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Belinda O
5.0
Puik. Puik diens. Vriendelike mense. Het dit opreg geniet.
Sep 2024
Elaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike en vreedsame plek. Goed geleë. Ons het heerlik gebly. Pragtige gastehuis. Goed versorg en onderhou. Alles werk. Vriendelike personeel ...
Sien meer
Aug 2024
Rachel L
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir netjiese kamer en veral die heerlike ontbyt wat ingesluit is! Dankie vir heerlike kuier en ontbyt.
Aug 2024
Magda T
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n baie goeie ervaring. Die gasvryheid was 'n goeie ervaring. Die geriewe was baie netjies en meer as wat ons verwag het.
Aug 2024
Clayton E
Gesin met tieners
5.0
Tops absoluut uit die boonste rakke. Ek het absoluut lekker gebly. Eintlik kan ek nie onthou wanneer laas ek so lekker verblyf gehad het nie. Absoluut...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 75 on Milner Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCqRaDigIZ5vLWWuAa5vyRpdxLMqEbtQ1Vd4P8AFCGw15hMmzY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 75 Milner Street Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75448 24.76895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang