Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 on Protea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir 75 on Protea
Netheid
5.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Elana L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elana L

Ons het heerlik gebly.

Dit was egter baie ongerieflik in die sin dat ons die een badkamer glad nie kon gebruik. Dit het op die bed ingereën en die stort was heeltemal verstop. Die wasbak in die ander badkamer was ook verstop. Die WiFi het nie gewerk, die dame het 'n mobile WiFi-roteerder gebring wat ook nie gewerk het nie en 'n limiet van 20GB opgehad het vir 3 mense. Die res van die huis was pragtig - die uitsig asemrowend, en ek sal graag weer daar wil bly wanneer hulle bogenoemde herstel het.

75 on Protea se terugvoer

Hi Elana
Thank you for your review. We have just listed this brand new property, and after a couple of weeks of contractors, thought with confidence that all issues were resolved. I am so sorry that you had to experience the few we were not aware of.
The Wi-Fi is now installed and working 100%.
The roof is fixed and the plumbing is sorted.
Please let us know when you would like to visit Gordons Bay again and we will discount your next stay with pleasure. We are blessed to have had such a nice guest as our first guest. If there is anything else you can think of that could be improved, please send Ansie a message and we will attend to it ASAP.
Best Regards
Gordons Bay Stay (Juanita)

75 on Protea
Yolande C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Yolande C

Ongelukkigheid oor in-check-tye en meer.

Ek het vooraf gereël dat ons dalk na 7 uur daar gaan wees. Ek moes R200 betaal omdat ek 07:15 daar was. Hulle het ook my 'n kontrak laat teken en in die kontrak het daar gestaan dat die inkloktyd op die laatste 18:00 was en 'n R150-boete vir die laat in-check. Dit stem glad nie ooreen met die webblad nie. Dit stem glad nie ooreen met die webblad se advertensie nie en moes ek moes R200 betaal al het ek vooraf gereël dat ek 'n paar minute kan laat wees. Daar was ook 'n rot in die kombuis wat heeltyd in 'n gat in hardloop tussen die skottelgoedwasser en wasbak. Ek sal nie weer daar boek nie. Jammer. Dis 'n baie lekker huis, maar die boonste goedjies het my bietjie ontstel, want ek het nie min betaal vir 2 aande se oorslaap nie.

75 on Protea se terugvoer

Hi Yolande
Ons is jammer vir die ongerief en die misverstand, ek sal nou kontak met u maak om die R 200.00 terug te betaal. Ek reel vandag vir die plaagbeheer om uit te gaan vir die muis of rot wat u daar gesien het.

75 on Protea
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protearylaan 75, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07458f4c356a46b6804cb83d463f9d6c167570b85d2473240ecbf4c91da434838bc9690dd35e402fc659bfe7eab644e74dae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 75 Protea Drive Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1712208 18.8471976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang