Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

767 On The Ridge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir 767 On The Ridge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karien J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Heerlik gebly. Sal beslis weer 'n draai maak.

Lieflike skoon woning met 'n pragtige uitsig.

Danielle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

Dit was verskriklik lekker.

Ek het verskriklik lekker gebly. Die plek is netjies en op 'n baie goeie plek gelee.

Salome K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K

Peaceful, private, serene, beautiful.

Wonderful stay at 767 On The Ridge. It was clean, private, cozy, and stylish. Lindsey was a great communicator. We received complimentary beers at the brewery that is associated with the unit. Overall, it was a lovely stay. I would definitely recommend it!

Jaco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Gerieflik, skoon en netjies.

Gemaklike, skoon en netjiese verblyf met alles wat nodig mag wees. Besonderse uitsig. Moet dalk net noem dat die baie lae plafon vir lang mense dalk moeilik kan wees.

Keahanu V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keahanu V

Baie lekker.

Baie pragtige uitsig en ek sal sê een van die beste plekke om oor te slaap in Clarens. 10 uit 10. Baie rustig, veilig, lekker en so 'n pragtige plek. Baie om te sien en weg van die stad af hoor mens niks nie. In my opinie is dit die beste plek om oor te slaap in Clarens. Sal die plek elke keer kies. 10 uit 10.

Kulani M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kulani M

Excellent.

767 On The Ridge was the best place to hide from the city. I had a pleasant stay surrounded by beautiful nature.

Maarten C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten C

Amazing views and food for your soul.

A most peaceful place where you can connect with nature on your doorstep. Great venue with everything you need as a lone traveler that enjoys the more quiet places.

Lelani V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V

Heerlike kuier.

Ons het baie lekker gekuier by 767 On The Ridge. Die woonstelletjie was pragtig, baie netjies en skoon. Daar was baie goeie kommunikasie aangaande die logistieke en dit was heerlik om 'n plekkie in Clarens te kry met WiFi. Die uitsig was omtrent sprokiesmooi en ons het heerlik op die stoepie gesit en die wêreld bekyk. Ons moes oor die lae badkamervenster sonder diefwering kom (is mos maar 'n Gauteng ding), maar andersins het ons regtig lekker gekuier. Baie dankie!

767 On The Ridge se terugvoer

Hi, Lelani thanks for your lovely review about your stay with us!
We love everything you loved about your stay.
Hope to have you back again soon!
Warm regards,
Lindsey

767 On The Ridge
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 767, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79c1719fe8eebda90bb6d46068ef9b1756501aa885118ddc3138d677ffcdff4965bab51a27f0f218d178a26894ca7ebfdd49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 767 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.52178694422 28.411612263252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang