Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

767 On The Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 767, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

767 On The Ridge bied verblyf in die Clarens Village Conservancy, 1 km van Clarens se dorpsplein af.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort in die badkamer.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus en gaste kan hulle maaltye by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet of op die gemaklike rusbanke ontspan. WiFi is beskikbaar.

Die stoep front na die tuin en die natuurreservaat en hier kan gaste braai of hulle oggendkoffie geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Karien J
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly. Sal beslis weer 'n draai maak. Lieflike skoon woning met 'n pragtige uitsig.
Feb 2024
Danielle S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was verskriklik lekker. Ek het verskriklik lekker gebly. Die plek is netjies en op 'n baie goeie plek gelee.
Des 2023
Salome K
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, private, serene, beautiful. Wonderful stay at 767 On The Ridge. It was clean, private, cozy, and stylish. Lindsey was a great...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Keahanu V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie pragtige uitsig en ek sal sê een van die beste plekke om oor te slaap in Clarens. 10 uit 10. Baie rustig, veilig, lekker en so 'n pr...
Sien meer
Okt 2023
Kulani M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. 767 On The Ridge was the best place to hide from the city. I had a pleasant stay surrounded by beautiful nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ridge-singel 767, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 767 On The Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 767, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79c1719fe8eebda90bb6d46068ef9b1756501aa885118ddc3138d677ffcdff4965bab51a27f0f218d178a26894ca7ebfdd49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 767 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.52178694422 28.411612263252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang