Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 @ Olckers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Regina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir 77 @ Olckers
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Peter B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Heerlike ontspan!

Ons verblyf was uitstekend gewees. Die plekkie is absoluut 'n juweel. Alles wat jy benodig is tot jou beskikking. Mooi uitsig, stil, veilig en die geluid van die see om jou aan die slaap te sus. Ek sal weer daar gaan bly en beveel die plekkie beslis aan!

77 @ Olckers se terugvoer

Baie dankie vir mooi terugvoer. Julle is altyd welkom! Sien julle weer!

77 @ Olckers
Vanessa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Loved waking up to the sound of the sea.

Stunning little place. Even better in person than the photos show. The place was also spotless!

Annaretha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha V

Weereens 'n wenner.

Dit was ons tweede keer by 77 @ Olckers en sal weer daar bly en graag aanbeveel. Die woonstel is maklik bereikbaar en baie goed toegerus vir 'n gemaklike verblyf. Hopelik kan ons volgende keer langer bly!

Flippie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flippie K

Lekker gerus.

Baie lekker gebly. Alles so rustig.

Cezanne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cezanne S

Fantasties.

Puik! Kon hoor hoe die see gesels.

Pieter O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Stil omgewing, waarde vir geld, skoon, netjies.

Hierdie is 'n fantastiese verblyf vir twee mense wat by die see wil wees. Loopafstand van die strand (ongeveer een straat), stil omgewing en 'n wonderlike uitsig.

Mignon H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon H

Mooiste uitsig.

Mooiste uitsig en die mees rustige plek. Regina is baie bekwaam en vriendelik.

Ristie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ristie G

Ons het regtig heerlik gebly by 77@Olckers en sal dit 100% aanbeveel.

Die balkon met die braai kyk uit oor die see en die strand is net 'n paar treë ver. Alles was perfek en van 'load shedding' het ons nooit eers geweet nie. Die omgewing is baie veilig. Ons het soms as die son al gesak het gaan stap en nooit onveilig gevoel nie. Verder is dit lekker sentraal geleë sodat jy in enige rigting nie te ver hoef te ry nie.

Helena M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M

Heerlik.

Vriendelike gasvrou. Als splinternuut.

Adriana V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana V

Rustig, mooi en goed toegerus.

Ek het 5 boksies om af te merk vir die ideale blyplek. 77 @ Olckers het vir my regmerkies in al die boksies gehad. Goeie ligging, silwerskoon en goed toegerus, privaat, lekker beddegoed en stort, en krag tydens loadshedding! Bo-verwagting goed en billike tarief. Baie dankie!

77 @ Olckers se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons waardeer opreg.

77 @ Olckers
Kotie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Ons het lekker gerus.

Ons is hartlik ontvang, alles was netjies en baie smaakvol.

Piet T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T

Heerlike kuier vir 17 dae sonder enige probleme.

Die woonstel is aan die see se kant van die huis geleë met 'n balkon wat 'n pragtige uitsig oor die see tot by Mosselbaai bied. Daar is ook 'n lekker braaiplek op die balkon. Die woostel is puik toegerus as 'n selfsorgeenheid met alles wat mens kan nodig kry. Die aparte badkamer is baie gerieflik. Die televisie bied ongelukkig nie enige lewendige kanale soos KykNet of Sport nie, maar Netflix bied in elk geval baie opsies.

Elaine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Lekker gebly.

Baie lekker plek - net baie trappe om te klim.

Mariana V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Lekker rustig daar gekuier.

Die woonstel was baie netjies, alles wat jy nodig het is in die plekkie. Ons sal dit hoogs aanbeveel.

Wilna A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna A

Baie skoon en netjies. See-uitsig pragtig.

Plekkie is pragtig en baie mooi skoon. See-uitsig is baie mooi. Stapafstand van see. Eienaar van plek is baie vriendelik en hulpvaardig.

Annaretha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha V

Lekker by die see.

77@Olckers sien ons definitief weer in die nabye toekoms. En vir meer as een aand. Ons het heerlik gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Skoon, netjies en goed toegerus. Die strand is stapafstand en was gelukkig om dolfyne in die golwe te sien baljaar van die stoep af.

Pienkie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pienkie L

Heerlik gekuier.

Eienaars was baie vriendelik en plek pragtig en skoon.

Eunita S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunita S

Te kort maar pragtige eenheid.

Mooi see uitsig, sal hoogs aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 77, Reebok, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ab306b96a50c8d84f87000deba6461d31fbf9021370fb0469e119b063e79e1d749e4bf8c5387fe6d388d3292444e055ea12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 77 Olckersweg Reebok 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074082 22.179994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang