Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 @ Olckers

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 77, Reebok, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

77 @ Olckers is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel waar gaste hul eie parkeerplek en ingang het. Dit word met trappe bereik.

Die verblyf het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, 'n kombuis en 'n eetarea met 'n viersitplek-etenstafel en 'n braai-area. Die slaapkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix in. WiFi is gratis. Daar is 'n batterystelsel met 'n omsetter in plek.

Daar is skuifdeure wat na 'n privaat balkon lei waar gaste die see-uitsig en sonsondergange kan geniet, asook braaigeriewe. Verder is dit naby die strand en getypoele.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Peter B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspan! Ons verblyf was uitstekend gewees. Die plekkie is absoluut 'n juweel. Alles wat jy benodig is tot jou beskikking. Mooi uitsig, stil,...
Sien meer
Jul 2024
Vanessa B
Saam met lewensmaat
5.0
Loved waking up to the sound of the sea. Stunning little place. Even better in person than the photos show. The place was also spotless...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Annaretha V
Saam met lewensmaat
5.0
Weereens 'n wenner. Dit was ons tweede keer by 77 @ Olckers en sal weer daar bly en graag aanbeveel. Die woonstel is maklik bereikbaar en baie goed to...
Sien meer
Jan 2024
Cezanne S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Puik! Kon hoor hoe die see gesels.
Des 2023
Pieter O
Saam met lewensmaat
5.0
Stil omgewing, waarde vir geld, skoon, netjies. Hierdie is 'n fantastiese verblyf vir twee mense wat by die see wil wees. Loopafstand van die strand (...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Regina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Olckersweg 77, Reebok, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 @ Olckers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 77, Reebok, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ab306b96a50c8d84f87000deba6461d31fbf9021370fb0469e119b063e79e1d749e4bf8c5387fe6d388d3292444e055ea12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 77 Olckersweg Reebok 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074082 22.179994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang