Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 Balmoral Heights

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lezandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir 77 Balmoral Heights
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nuraan S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuraan S

Our stay was awesome.

The place is beautiful and so peaceful. The host and co-host were super friendly, with excellent communication. The place is exactly like the pictures shown. We will definitely be back again.

Charlotte P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P

Was te kort gewees, wou langer kuier.

Stunning plekkie. Mooi en skoon en groot vir 6 volwassenes. Het die plekkie baie geniet.

Charles V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Ek sal weer gebruik maak van die verblyf.

Dit het voldoen aan al ons behoeftes. Julle kan kyk na 'n groter yskas.

Nico J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Dit was verskriklik lekker ons het dit geniet.

Beslis het ons. Ons sal weer daar gaan kuier in die toekoms.

Jessica H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica H

Perfek vir 'n gesinswegbreek.

Luukse kombuis, perfek vir 'n gesin.

Annel Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel Z

Dit is 'n heerlike ruim woonstel, presies soos die fotos.

Die woonstel is op die derde verdieping en die trappies kan 'n uitdaging vir ouer mense wees. Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat nodig is, 'n skottelgoedwasser en WiFi, sal 'n groot pluspunt wees. Oorweeg asb. om meubels vir die balkon aan te skaf waar almal kan sit.

Francois G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Ruim, netjies, loop afstand van die strand.

Baie netjies, net soos geadverteer.

Hanita S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanita S

Dit was aangenaam.

Die woonstel is binne loopafstand van die see. Jy kan Tafelberg en die see vanaf die balkon sien.

Zandri C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri C

Lekker area en veilig.

Mens kan die see sien van die balkon af en hoor. Die ensuite badkamer het n bad en n stort, wat nice is. Vriendelike diens. Die plekkie lyk nog beter in persoon as die fotos.

Agnes L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes L

We were very happy with the accommodation.

Value for money, nice and clean.

Maronel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maronel D

Lekker groot en snoesig!

Die woonstel was netjies en groot genoeg vir 3 klein kinders. Alles wat mens nodig het. Daar was egter nie WiFi nie, wat dit moeilik maak as mens van buite SA af kom vir vakansie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michael V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Is lekker om in 'n blyplek in te stap en alles is netjies en skoon, lyk goed versorg.

Ontvangs was vriendelik. Dit is lekker om 'n vakansie so te begin. Ideale bestemming om as basis te gebruik om Kaapstad en omgewing te verken. Al die besienswaardighede is maklik en vinnig bereikbaar. Woonstel se uitsig is mooi, en in mooi omgewing geleë. Woonstel is mooi, skoon en veilig. Kompleks is veilig. Naby baie swem- en eetplekke.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lisa B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Waarde vir geld.

Sal aanbeveel vir gaste.

Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Baie lekker plekkie. Het dit baie geniet!

Eienaar moet net bietjie instandhouding doen. Van die deure het moeilik oopgemaak en daar was 'n bietjie tekort aan huishoubenodigdhede! Maar verder baie lekker plek.

Leandri P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri P

Baie netjies met 'n ongelooflike uitsig.

Ons het die verblyf baie geniet. Alles is lekker naby en het 'n baie mooi uitsig oor die see en op Tafelberg. Dit was soms bietjie moeilik met die babawaentjie, maar was ongelooflik lekker. Ek sal enige tyd weer daar bly en definitief die woonstel aanbeveel. Dit was baie mooi en netjies.

Catherina K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherina K

Dit was veronderstel om net 'n slaapplek te wees, maar dit was soveel meer as net 'n oorslaapplek!

Die uitsig is wonderlik en die paadjie af na die strand toe is korter as geadverteer. Ek sou net vra dat die oond reggemaak word: die deur kan nie toe nie. Verder is daar geen probleme nie.

Jeanie D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie D

Mooi en netjiese woonstel met 'n mooi uitsig al is dit nie reg langs die strand nie.

Baie aangename verblyf! Mooi netjies en skoon.

Ieteke T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ieteke T

Netjiese plek met als wat jy nodig het.

Heerlike woonstel met als wat jy nodig het en binne bereikbare afstand vanaf alle besienswaardighede. Baie dankie, dit was heerlik.

Marli T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli T

Het soos regte vakansie gevoel en ons het dit baie geniet.

Die paadjie wat van die woonstel af na strand toe gaan is mooi, vinnig en lekker om te stap. Dit was wonderlik. Foto's is baie keer misleidend, maar glad nie met hierdie eenheid nie, dit was beter as die foto's. Ons sal net aanraai dat daar gewaarsku word dat die reëlings op die stoep nie gepas is vir kinders onder 8 nie, net sodat ouers bewus is daarvan.

Adri D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Dit was baie lekker gewees!

Die woonstel was baie netjies en skoon. Dit is die moeite werd om te huur.

Charlene M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Ons het heerlik gebly!

Die wasmasjien het nie 'n deur gehad nie en die yskas se vriesgedeelte was erg toegevries, maar andersins was dit skoon en netjies, en het ons heerlik gebly.

Hanlie S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S

Uit die boeke!

Baie dankie, ons het heerlik gekuier! Dit is lekker om by 'n plek te bly waar daar alles is wat jy nodig het.

Lillian V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian V

Baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel!

Dit is 'n lieflike woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Die enigste negatiewe ding is dat dit op die derde vloer is, en daar is slegs trappe.

Mari L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari L

Gerieflik, maar nie kindervriendelik.

Die eenheid is goed gemeubileerd en gerieflik met 'n mooi uitsig op Tafelberg en die see. Dit was egter nogal erg om bagasie die 4 verdiepings op na die eenheid te dra. Die eenheid se balkon en trappe is ook nie geskik vir baie jong kinders nie.

Stan T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stan T

Het Balmoral Heights as basis gebruik on wynroetes en besienswaardighede om Kaapstad te be

Uitstekende waarde vir geld en baie ruim en netjies,was aangenaam veras.rnMooi uitsig ingesluit.

Anet K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anet K

Was baie lekker, maar die trappe is nie vir ouerige mense nie.

Alles het goed afgeloop. Uitsig na tafelberg was pragtig.

Cheryl W - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl W

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Lourens D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

A big suprize.

It was a big surprise that the apartment is up 3 levels and guests need to go up 4 levels of stairs. Over all really not a bad place. A very nice area and a great view. Will definitely visit this place again.

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0554f52b4f6f54c520c3d47fe6831abfcbdc3bdb3e01dd6d42c9486afacac99e64cf2fd9b86465bd006754284d538eb806e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 77 Balmoral Road 77 Balmoral heights 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.807480761591 18.470951914787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang