Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 Balmoral Heights

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 9 Mei 2025. Bespreekbaar tot 23 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 470 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

77 Balmoral Heights bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die derde verdieping wat slegs via trappe berei kan word. Dis in die Balmoral Heights-kompleks in West Beach, Blouberg.

Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin of groep van 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na 'n balkon. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n toonbank. Die sitarea het 'n uitsig oor die see en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die balkon bied ingeboude braaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op Tafelberg.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. eie strandhanddoeke saam. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is net 500 m van die strand af en ook naby winkels en restaurante. Die kompleks het wasgoedgeriewe en daar is wasserye in die area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Olivia S
Gesin met tieners
5.0
Stunning. Plek was stunning, goeie diens gekry.
Des 2024
Natasha M
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik lekker, awesome. Dit was 'n ongelooflike lekker plek. Ons het so lekker gebly dat ons die trappe klim geniet. Die uitsig op Tafelberg wann...
Sien meer
Des 2024
Nuraan S
Gesin met klein kinders
5.0
Our stay was awesome. The place is beautiful and so peaceful. The host and co-host were super friendly, with excellent communication. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Charlotte P
Gesin met tieners
5.0
Was te kort gewees, wou langer kuier. Stunning plekkie. Mooi en skoon en groot vir 6 volwassenes. Het die plekkie baie geniet.
Jul 2024
Charles V
Saam met vriende
5.0
Ek sal weer gebruik maak van die verblyf. Dit het voldoen aan al ons behoeftes. Julle kan kyk na 'n groter yskas.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lezandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 Balmoral Heights het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0554f52b4f6f54c520c3d47fe6831abfcbdc3bdb3e01dd6d42c9486afacac99e64cf2fd9b86465bd006754284d538eb806e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 470 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 77 Balmoral Road 77 Balmoral heights 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.807480761591 18.470951914787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang