Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 On Church

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maureen N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Friendly host. Clean and comfy. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend! Heerlik gebly. Die verblyf is ruim en baie mooi. Christine is 'n fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangename verblyf in die hart van Wellington. Ons is baie gasvry ontvang deur Christine, sy is 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad gegaan het om die verblyf vir ons spesiaal te maak. Ekstra bederfies en oulike aanbevelings van plekke om te besoek. Die verblyf was gerieflik, netjies en veilig. Vinnige WiFi en veilige parkering. Sal weer by 77 On Church gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Comfortable, clean, cosy. All the things a place should be! We had a lovely two nights at 77 on Church. We will choose to stay there again for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haidée M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

All was good, enjoyed the stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee F
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantasties, skoon, bekostigbaar en uitstekende gasvrou! Baie lekker gebly, uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Loved it, will gladly stay there again. Host was very hospitable, secure parking, lekker close to the pass, comfy beds, good and fast WiFi. It was a very lovely stay, and a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Dit was baie lekker, die gasvryheid was baie aangenaam. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantey J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties! Dit was 'n warm ontvangs wat ons dadelik gemaklik laat voel het. Die eienaar was gasvry en hulpvaardig. Al die toerusting was in 'n werkende toestand. Ons het dit geniet. Die eienaar het ook vir ons na plekkies verwys om te gaan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaston C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Waarde vir jou geld. Die beste gasvrou wat die ekstra myl stap vir haar gaste. Gasvrou het lekker bederfies gelos waarvoor ons nie eens betaal het nie. Aangename mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953100a3acbf97dc38706ce9c5a78c33be0ba1665bc456a92ba6c39d21e8afc11514e8fafe83fe1476f334b271b4746e3c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 77 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.637479 19.0155535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang