Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 On Church

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Derik V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Loved it, will gladly stay there again. Host was very hospitable, secure parking, lekker close to the pass, comfy beds, good and fast WiFi. It was a very lovely stay, and a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Dit was baie lekker, die gasvryheid was baie aangenaam. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantey J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties! Dit was 'n warm ontvangs wat ons dadelik gemaklik laat voel het. Die eienaar was gasvry en hulpvaardig. Al die toerusting was in 'n werkende toestand. Ons het dit geniet. Die eienaar het ook vir ons na plekkies verwys om te gaan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaston C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Waarde vir jou geld. Die beste gasvrou wat die ekstra myl stap vir haar gaste. Gasvrou het lekker bederfies gelos waarvoor ons nie eens betaal het nie. Aangename mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gemaklik gebly, wenner vir die prys wat ons per nag betaal het! Dit was 'n warm ontvangs wat my dadelik gemaklik laat voel het. Die verkoelingstelsel het my lewe gered met die hitte. Daar is ook 'n swembadjie wat net groot genoeg is om af te koel en lekker te sit en kuier. Die eienaar was wonderlik, gasvry, hulpvaardig en selfs vir ons 'n heerlike Port wyn die laaste aand in ons kamer gelos, wat net die regte ding was om te ontspan op die stoep!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie F
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Heerlike verblyf in die hartjie van Wellington! Heerlike verblyf in die hartjie van Wellington.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marné T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal dit definitief aanbeveel en weer gebruik. Skoon, netjiese verblyf met alles wat nodig is tot jou beskikking. Vriendelike ontvangs en pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlik gebly en kan met gerustheid aanbeveel word. Lieflike plek en baie gemaklike wooning en veilige parkering. Vinnige WiFi. Enigste wat gepla het was die sterkte van die ligte oral asook plasing van die skakelaars. Die stoep was 'n heerlike rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodine F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Lekker. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rezah D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastic! Would recommend this place to everyone. Relaxing and awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
77 On Church
Hi Rezah, thank you for the kind words! Hope to welcome you and 'the little one' again sometime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953100a3acbf97dc38706ce9c5a78c33be0ba1665bc456a92ba6c39d21e8afc11514e8fafe83fe1476f334b271b4746e3c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 77 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.637479 19.0155535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang