77 On Church
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Derik V - Jul 2024
Algehele gradering
Loved it, will gladly stay there again.
Johann C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Chantey J - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Jaston C - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir jou geld. Die beste gasvrou wat die ekstra myl stap vir haar gaste.
David V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik gebly, wenner vir die prys wat ons per nag betaal het!
Freddie F - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die hartjie van Wellington!
Marné T - Jan 2024
Algehele gradering
Sal dit definitief aanbeveel en weer gebruik.
Elmarie K - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly en kan met gerustheid aanbeveel word.
Jodine F - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Rezah D - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic! Would recommend this place to everyone.
77 On Church se terugvoer
Hi Rezah, thank you for the kind words! Hope to welcome you and 'the little one' again sometime.
Fazila H - Des 2023
Algehele gradering
A home, away from home.
Lees meer77 On Church se terugvoer
Fazila! Dankie vir die mooi woorde. En alles wat jy sê, kan ek met groot vrymoedigheid sê, is wederkerig. Hoop ons sien mekaar weer.
Johanné P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig. Gerieflik.
77 On Church se terugvoer
Johannè, dankie vir die mooi woorde, dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop 2024 loop mooi vir julle!
Nita O - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dit was skoon, netjies en baie gemaklik.
Rachel C - Nov 2023
Algehele gradering
Spectacular stay.
Riana V - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies met alles wat nodig is.
Carlo A - Aug 2023
Algehele gradering
Friendly service, comfortable and safe.
Lees meerElton W - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent!
Renette K - Mei 2023
Algehele gradering
Christine is vriendelik and uiters behulpsaam. Dit was baie netjies en skoon. Ons het heerlik geslaap.
Janine G - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful! We had a comfortable stay in Wellington! Extremely central - all the necessary amenities for a short stay. Little kitchen and two separate bedrooms with two bathrooms for our two families.
Evonne Jantjies J - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties
Elizma F - Feb 2023
Algehele gradering
Relaxing and tranquil atmosphere.
Linique D - Jan 2023
Algehele gradering
Als wat mens nodig het vir 'n naweek weg.
Lorraine D - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, kom-weer blyplek!
Graeme M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Lekker wyn en mense.
Monique A - Apr 2023
Algehele gradering
A tranquil break in a bustling town.
Ruth F - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustige plekkie, vol natuur, gasvryheid en stilte.
Jan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Plek waar jy tuis voel.
Lizma V - Nov 2022
Algehele gradering
So die moeite werd gewees.
Jeandre P - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant and welcoming.
77 On Church se terugvoer
Dankie Jeandre. Komende van iemand met jou werksagtergrond, stel ek dit selfs meer op prys.
Gerhard S - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
77 On Church se terugvoer
Dankie Gerhard, vir die mooi woorde oor jou "pitstop" hier by ons! Hoop ons sien jou weer.
Hugo M - Okt 2022
Algehele gradering
Welcoming and very tidy.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang