Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 On Church

Gastehuis
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 105 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

77 On Church bied gerieflike oornagverblyf wat deel van die eienaar se woning in Wellington is. Dit is sentraal geleë en is naby geriewe en aktiwiteite wat dit ideaal maak vir sakereisigers, enkelreisigers of 'n paartjie, of 'n gesin of groep van 2 tot 4 gaste.

Verblyf bestaan uit 2 skakelkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en dit sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi, TV en 'n privaat stoep is beskikbaar.

Gaste het privaat toegang tot die groot voortuin en die swembad gedurende verblyf. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.

77 On Church is Trots Suid-Afrikaans!

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Derik V
Saam met vriende
5.0
Loved it, will gladly stay there again. Host was very hospitable, secure parking, lekker close to the pass, comfy beds, good and fast W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Johann C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Dit was baie lekker, die gasvryheid was baie aangenaam. Sal weer daar bly.
Apr 2024
Chantey J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Dit was 'n warm ontvangs wat ons dadelik gemaklik laat voel het. Die eienaar was gasvry en hulpvaardig. Al die toerusting was in 'n werken...
Sien meer
Feb 2024
Jaston C
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir jou geld. Die beste gasvrou wat die ekstra myl stap vir haar gaste. Gasvrou het lekker bederfies gelos waarvoor ons nie eens betaal het nie...
Sien meer
Feb 2024
David V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik gebly, wenner vir die prys wat ons per nag betaal het! Dit was 'n warm ontvangs wat my dadelik gemaklik laat voel het. Die verkoelingste...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 On Church het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953100a3acbf97dc38706ce9c5a78c33be0ba1665bc456a92ba6c39d21e8afc11514e8fafe83fe1476f334b271b4746e3c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 77 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.637479 19.0155535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang