77 On Church
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
77 On Church bied gerieflike oornagverblyf wat deel van die eienaar se woning in Wellington is. Dit is sentraal geleë en is naby geriewe en aktiwiteite wat dit ideaal maak vir sakereisigers, enkelreisigers of 'n paartjie, of 'n gesin of groep van 2 tot 4 gaste.
Verblyf bestaan uit 2 skakelkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en dit sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi, TV en 'n privaat stoep is beskikbaar.
Gaste het privaat toegang tot die groot voortuin en die swembad gedurende verblyf. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.
77 On Church is Trots Suid-Afrikaans!
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink 77 On Church het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bovlei Wellington Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 77, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang