Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

79 Chaka's Cove

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Just what you need. Good location, safe and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonnie M
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Very relaxing. Was nice and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
79 Chaka's Cove
Hi Nonnie, we loved having you in Ballito. Hope you will visit again soon.

Marelize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Die beddegoed en die bed was fantasties, ons het baie lekker geslaap. Hulle kan vir seker 'n plan maak met 'n nuwe yskas, die rubbers seël nie behoortlik nie so alles in die deep freeze ontdooi, die yskas lek water omrede die rubbers nie behoorlik werk nie. Ons moes die vloer droog mop voor ons kon uitpak! Daar is geen waslappies in die kombuis om die kaste af te vee of bv. die stoof skoon te maak nie. Die DStv werk glad nie vir wanneer dit reën en jy wil inbly nie. Ordentlike hoeveelheid skottelgoedseep sal help! 'n Nuwe mop is beslis nodig, die een wat daar is, is stokoud en hard, jy kry nie die water op gedroog nie en die kas waarin die skoonmaakgoed gebêre word stink, ek stel voor hulle kyk daarna! Dit gee 'n reuk af en mens ruik dit wanneer jy die huis binnekom. Ek verwag min of meer die selfde standaard as my huis, ek wil tog steeds lekker bly!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Comfortable. Great view, everything clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
79 Chaka's Cove
Hi Tania, Thank you so much for your great review, hope to see you in the future. Have a stunning day! Elri

Noel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Wonderlik! Alles was goed gereël. Ons het met niks gesukkel nie. Ons kinders wil volgende keer saam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2020

Baie netjies woonstel met see-uitsig. Baie lekker en mooi woonstel vir 'n wegbreek. Ideaal vir twee persone en werklik netjies met baie fyn en kwaliteit afwerking binne wat ek nog min teëgekom het in vakansiewoonstelle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
79 Chaka's Cove
Vreeslik dankie! Ons hoop om julle weer te sien,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 12, Chaka's Cove Eenheid 79, Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48b8c3a4dd344943601a5f176fab6c87fdead9bd69d72ab5a191de27a2e3be436e4438f54bc14eaddaef63e5b717d10f931a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 12 Main Road Unit 79 Chaka's Cove 4060 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.51439 31.23085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang