Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

79 on Malgas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malgas-singel 79, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

79 on Malgas is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Lampiesbaai in St. Helenabaai. Hierdie huis is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien dit net 300 m vanaf die strand en net 1 km vanaf Shelley Point Golf Estate is.

Dié verblyf het slaapplek vir 4 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n enkel-uittrekbed, en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die lugtige oopplan-leefarea met oop kappe beskik oor 'n moderne kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is in die opwasarea beskikbaar, en daar is 'n opvou-wasgoedlyn in die motorhuis. Die kombuis lei na die eetarea en die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n lieflike kuierarea met 'n buite-etenstafel en 'n groot ingeboude braai. Gaste kan ook die sonsopkoms vanaf die stoep bewonder. Die stoep het 'n uitsig oor die omheinde tuin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eamonn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Malgas-singel 79, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 79 on Malgas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malgas-singel 79, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14b711924cb46045ce5868ea921a013a7d0dd7aceb9fb7c48f6d79b93f9ca62dc712a3ea61a5b777420ae3609c3563e63a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 79 Malgas Cresent Lampiesbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -32.719020021208 17.961651493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang