Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

79 on Malgas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malgas-singel 79, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

79 on Malgas is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Lampiesbaai in St Helenabaai. Hierdie uitnodigende huis is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, want dit is net 300 m vanaf die strand en net 1 km vanaf Shelley Point Gholflandgoed.

Dié eiendom het slaapplek vir 4 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens met 'n enkel-uittrekbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die lig gevulde, ruim oopplan-leefarea, met oop kappe, beskik oor 'n moderne kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die opwaskamer beskikbaar. In die motorhuis is 'n opvou wasgoedlyn. Die kombuis lei na die eetarea en lei verder na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, en 'n slim-TV, en beskik oor 'n knus kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n lieflike onthaalarea met 'n buite-eettafel en 'n groot ingeboude braai, wat die perfekte plek bied vir gaste om te ontspan en kwaliteit tyd saam te geniet terwyl die vuur brand. Gaste kan ook die sonsopkoms vanaf die patio kyk wat oor die lieflike tuin uitkyk, wat oral om die huis omhein is, wat veiligheid vir kinders verseker.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 79 on Malgas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eamonn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Malgas-singel 79, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 79 on Malgas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malgas-singel 79, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14b711924cb46045ce5868ea921a013a7d0dd7aceb9fb7c48f6d79b93f9ca62dc712a3ea61a5b777420ae3609c3563e63a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 79 Malgas Cresent Lampiesbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -32.719020021208 17.961651493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang