Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

79 On Ridge Bed & Breakfast

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflike warm huislike atmosfeer. Sal enige tyd weer teruggaan! Ons het ongelooflik lekker gebly en Gys was 'n fantastiese gasheer. Moenie dat die 'besige' foto's jou afskrik nie. Al die meubels en antieke items in die huis is baie ordelik en netjies en dit skep 'n baie warm huislike atmosfeer. Ons kamer was baie netjies en skoon, die bad was 'n hoogtepunt en die bed en beddegoed is puik gehalte. Die ontbyt is bietjie duurder as wat jy in Spur gaan betaal, maar die kwaliteit van die kos, die persoonlike aandag en detail wat Gys self insit en die atmosfeer in die eetkamer maak dit beslis elke sent werd. Ons sal vir seker in die toekoms slegs hier gaan oorslaap as ons weer in PMB is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lovely accommodation, very kind, friendly and helpful owners. Very comfortable room. Owners were very helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beveel enige tyd aan. Heerlik rustig. Gasvry. Ons het lekker gebly. Alles is skoon en netjies en hulle maak elke dag skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gys
79 On Ridge Bed & Breakfast
Dear Magda, thank you for your wonderful review. It was a pleasure hosting you and your family. We hope to welcome you back again soon. Take care and safe travels.

Nadia A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly en die lugverkoeler was baie welkom in die hitte. Ons het heerlik gebly. Verblyf is netjies met alles wat jy nodig het en die gasvryheid en vriendelikheid word waardeer. Sal beslis weer by die akkommodasie bly as ons in Pietermaritzburg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gys
79 On Ridge Bed & Breakfast
Dear Nadia, thank you so much for your wonderful review and kind words. We are thrilled that you enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again soon. Take care.

Steve V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Jy moet tenminste 1 keer hier bly. Baie dankie! Absoluut hoog aanbeveel om hier te woon. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Die eenheid was goed toegerus met alles wat nodig was vir die verblyf en meer. Baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gys
79 On Ridge Bed & Breakfast
Dear Steve, thank you so much for your lovely review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us, and we look forward to hosting you again. Take care. Kind regards, Gys

Simone S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ten volle toegerus, veilig, gemaklik en goed geleë. Ek het baie lekker gebly. Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Die kamer is toegerus met alles wat nodig is en goed gemeubileer. Dit is goed geleë, met veilige parkering binne die erf. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

This accommodation is something special. Whatever luxury or facility you can think of, it is here. The host has been so accommodating, going out of his way all the time. He often checked whether we were fine, offered his own veranda to host our visitors, and really just endless kindness. What an amazing experience. We will go out of our way to stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

A great stay. Will definitely be back. We had a very comfortable, peaceful stay. Unit was super comfortable and homely. Has everything you need. Host also super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie F
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Will be back and have breakfast. Beautiful place, focusing on all your accommodation needs. Lots of attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gys
79 On Ridge Bed & Breakfast
Good day, thank you for your wonderful review. We are thrilled you enjoyed your stay. Take care and safe travels.

Ingrid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Disappointed with how the room was portrayed vs what we discovered. According to the host, breakfast wasn't included. My sister and her husband had to eat out. The place doesn't look anything like the photos on your website. It is full of antique objects and even old ladies' clothes on both doors. It was like a museum, honestly. The host was lovely and welcoming, but I think they should not mislead their guests by providing photos that don't match the place. It was just all too much. Looked like a haunted house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Gys
79 On Ridge Bed & Breakfast
Good day Ingrid, thank you for your review but I would like to correct you on a few points. Firstly, you booked on a room only basis and did not include breakfast. Your sister and her husband had breakfast on the first morning and chose to skip it on the second morning. Your comment on the room is also invalid as we do not consider ourselves a museum. Perhaps a hotel would have been a better fit for your needs. Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 79, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhODJkZjE5LTU0OTctNDRjMC04MzIwLTU3OWJmN2ExZTBmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 79 Ridge Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.62101 30.39824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang