@7a Jameson Bed and Breakfast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jameson-laan 7A, Rhodesdene, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@7a Jameson Bed and Breakfast bied bekoorlike verblyf in die rustige buurt, Rhodesdene, in Kimberley. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers en dit is naby besienswaardighede soos die Groot Gat en die Kimberley Mynmuseum.
Verblyf word in 4 kamers met gemaklike beddens aangebied. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook elkeen 'n TV met Netflix, WiFi , 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Ligte wegneemontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Die gastehuis bied moderne geriewe en vriendelike diens. Die eienaar, bestuurder en vriendelike personeel maak seker dat gaste aangename verblyf by die gastehuis geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jameson-laan 7A, Rhodesdene, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink @7a Jameson Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rhodesdene Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jameson-laan 7A, Rhodesdene, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang