7@Apsey
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apsey-straat 7, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
7@Apsey is in Kuruman in die Noord-Kaap geleë en bied gehalte-oornagverblyf aan sake- en enkelreisigers.
Die verblyf maak van sonkrag gebruik en voorsien krag aan alles tydens kragonderbrekings.
Verblyf word in 2 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ruim en gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste wat op pad is na die Kalahari kan hul viertrekvoertuie, karavane of sleepwaens maklik en met gemoedsrus parkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Apsey-straat 7, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink 7@Apsey het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apsey-straat 7, Kuruman, 8460, Noord-Kaap