Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7de Mossel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 7, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7de Mossel is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis in Glentana, Grootbrakrivier, wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die grondvloer bied. Die eienaar woon op die boonste verdieping, wat sy eie ingang het.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, elektriese stoof, skottelgoedwasser, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die huis sluit 'n waskamer met 'n wasmasjien in.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n buitebraai-area geniet. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die hoofstrand en Visgraat Restaurant. Die huis het 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir 7de Mossel
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mosselstraat 7, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7de Mossel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 7, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a45b411e5722bd3852b953ae6d5bad4e7c2c4b984018466d7fcf02db5a6825f4a1f539c20a9e9ae4dc58c0d83e66e4efb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Mosselstraat 7 Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.048087485494 22.316627538753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang