Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 7Pillars

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
@Shiraz
Vanaf R1 850
R 1 850 R 925
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

@Shiraz beskik oor 'n dubbelbed, 'n moderne en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet, en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n elektriese ketel, mikrogolfoond en 'n induksiestoofplaat met 'n uitsuigwaaier en kookgerei. Daar is 'n lessenaar met kragproppe, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
DStv
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtskool
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtskool
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Elektries
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Koolstofmonoksiedverklikker
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Rookalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Standaard
Prys sluit in

The rates displayed are on self-catering basis.

Huisreëls

Geen maaltye word voorsien nie aangesien die eenhede vir selfsorg toegerus is.
Skoon linne en handdoeke word eenmaal per week voorsien. Gaste is verantwoordelik om hulle eie skottelgoed voor uitklok te was, anders sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word.
Die gebruik van lugversorging is teen 'n daaglikse ekstra koste (besonderhede word op versoek voorsien) beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
@7Pillars-Grenache
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

@7Pillars-Grenache bied 'n pragtige slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, toegerus met 'n instapstort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n gastetoilet in. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, opwaskamer, koffiemasjien toegerus. Die oopplan-kombuis, -eetarea, -leefarea en binnebraai-areas is 'n vermaaklikheidsplesier. Hierdie ruimtes verbind binne- en buite-onthaalareas deur glasstapeldeure wat lei na 'n stoep met 'n dek. Verder is daar 'n prieel langs 'n braaiput, perfek om 'n vuur te geniet of tuis te braai. DStv met Premier-kanale is beskikbaar op 'n platskerm-TV in die sitkamer, terwyl 'n slim-TV in die slaapkamer toegang tot stromingsdienste bied. Die verblyf het deursigtige diefwering, laserstrale en 'n alarmstelsel gekoppel aan 'n gewapende reaksie-eenheid en mediese ondersteuning in geval van noodgevalle. Gratis WiFi word voorsien. Die verblyf het 'n alternatiewe kragtoevoer, wat ononderbroke krag tydens onderbrekings of beurtkrag verseker. Skadu onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Babastoeltjie
Op versoek
Venstertralies vir kinders
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 8
Skottelgoedwasser
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Koolstofmonoksiedverklikker
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Rookalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Geen maaltye word voorsien nie aangesien die eenhede vir selfsorg toegerus is.
Skoon linne en handdoeke word eenmaal per week voorsien. Gaste is verantwoordelik om hulle eie skottelgoed voor uitklok te was, anders sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word.
Die gebruik van lugversorging is teen 'n daaglikse ekstra koste (besonderhede word op versoek voorsien) beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
@7Pillars-Hidden Secret
Vanaf R3 500
R 3 500 R 1 750
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

@7Pillars-Hidden Secret bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, vrieskas, skottelgoedwasser, stoof en 'n ketel toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim, Standaard
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Draagbaar
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket
Kaggel
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurmaakhout
Gratis
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele, UPS, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 6
Skottelgoedwasser
Vuurmaakhout
Gratis
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele, UPS, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Koolstofmonoksiedverklikker
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Rookalarm
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket
TV
Slim, Standaard
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Geen maaltye word voorsien nie aangesien die eenhede vir selfsorg toegerus is.
Skoon linne en handdoeke word eenmaal per week voorsien. Gaste is verantwoordelik om hulle eie skottelgoed voor uitklok te was, anders sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word.
Die gebruik van lugversorging is teen 'n daaglikse ekstra koste (besonderhede word op versoek voorsien) beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA852e0785c6e22ad5981b09fd9e12209609b8ffdaa54305cbbcf0a69e17b943436474a35a57ca8ffbe9e9eef57544dffe0cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Keurboom Street Sonstraal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.850568103465 18.660569339991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang