@ 7Pillars
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Susan V - Jan 2023
Algehele gradering
Gerielik, skoon en netjies.
@ 7Pillars se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie. Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Ons sal jul graag weer wil sien.
Pieter V - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige area, ruim akkommodasie, onoortreflike gasvryheid.
@ 7Pillars se terugvoer
Hello Pieter en Rici
Jul maak dit so maklik om julle te akkommodeer.
Dit was ons voorreg om jul te ontmoet asook te kon huisves vir die periode.
Ons sien jul dalk gouer weer as wat jy dink.
Ons kan Pieter en Rici ten sterkste aanbeveel aan enigeen indien hul weer vir akkommodasie en verblyf sou soek.
Charlotte S - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
@ 7Pillars se terugvoer
Dankie vir jou mooi verwysing, Charlotte. Jul was sulke gawe mense en was 'n plesier om jul te huisves.
Lorraine D - Sep 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Deon S - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
@ 7Pillars se terugvoer
Dankie Deon en Elize vir die mooi resensie. Jul is sulke aangename mense! Hoop om jul weer in die toekoms te kan huisves.
Michelle D - Apr 2019
Algehele gradering
Huis weg van huis.
@ 7Pillars se terugvoer
Dankie Michelle! Al was jul verblyf van korte duur, was dit nogtans lekker om sulke vriendelike asook gemaklike gaste te ontvang. Julle is baie welkom by ons en ons hoop om jul eendag te sien as julle weer in die omgewing is!
Uriel G - Mrt 2019
Algehele gradering
Skitterend!
@ 7Pillars se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Uriel! Dis altyd maklik om gasheer en -vrou te wees vir gaste soos julle. Julle is enige tyd welkom hier!
Albert R - Jan 2019
Algehele gradering
Uiters netjiese en ruim gastekamer.
Carri L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike en skoon.
@ 7Pillars se terugvoer
Hello Carri,
Dit was heerlik om jou te akkommodeer. Dankie vir jou resensie, ons waardeer dit!
Barry S - Sep 2019
Algehele gradering
Absolute verblyf wat mens kan aanbeveel.
@ 7Pillars se terugvoer
Dankie Barry. Dit was lekker om jul drie gesinne hier te huisves. Hoop ons sien jul weer binnekort.
Groete aan die Namibiërs!
Barry S - Jul 2019
Algehele gradering
Geleë in 'n goeie woonbuurt ─ kamer baie netjies en skoon. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Suzanne E - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en uitstekende diens.
@ 7Pillars se terugvoer
Dankie vir die goeie rensie, Suzanne Ons is bly jy het dit geniet en hoop om jou spoedig weer te sien.
@7PillarsBnB
Maryke H - Okt 2018
Algehele gradering
My ouers het hulle tyd baie geniet.
@ 7Pillars se terugvoer
Dankie Maryke! Ons het lekker gekuier saam met jou familie.
Dawie B - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties, fantasties, fantasties!
@ 7Pillars se terugvoer
Dankie Dawie! Jul is altyd welkom by ons.
Katen D - Sep 2018
Algehele gradering
Christo en Carina het ons baie welkom laat voel.
@ 7Pillars se terugvoer
Pieter en sy familie het van ver in Mpumalanga gekom vir die troue van een van sy dogters. Dit was aangenaam om jul hier te huisves en jul sal altyd welkom wees.
Denzil K - Aug 2018
Algehele gradering
Friendly, kind and service-orientated, homely feel.
@ 7Pillars se terugvoer
Dear Denzil,
We appreciate your kind words, it was an honour to be of service to you.
Hope to see you soon!
Best Regards,
@7PillarsBnB
Lissinda P - Aug 2018
Algehele gradering
Warm en huislik.
@ 7Pillars se terugvoer
Hello Lissinda,
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Wat betref die buitelig, is ons in die proses om dit te adresseer, en vertrou dat as jy weer by ons tuis gaan, als perfek sal wees!
Beste wense,
@7PillarsBnB
Barend B - Jul 2018
Algehele gradering
Dit het gevoel of jy tuis is.
Lees meer@ 7Pillars se terugvoer
Dit was vir ons 'n voorreg om jul te kon akkommodeer, Debbie. Ons word geseën met gaste wat mens net oor kan droom. Julle is enige tyd welkom!
Albert S - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvry ontvang, silwerskoon en netjies, goeie waarde vir geld.
@ 7Pillars se terugvoer
Ons was weereens geseën deur gaste te ontvang soos Albert. Lekker gesels oor die boerdery en ons sien uit na die volgende kuier.
Christelle W - Mei 2018
Algehele gradering
Die gasvryheid het dit soos huis laat voel. Wat 'n heerlike ervaring.
Lees meer@ 7Pillars se terugvoer
Baie dankie, Christelle. Dit is altyd aangenaam om sulke lekker gaste te onthaal. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Jc H - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon verblyf in veilige omgewing met gasvrye eienaars!
@ 7Pillars se terugvoer
Dit was 'n voorreg om JC en sy vrou te akkommodeer. Ons is bevoorreg dat ons altyd sulke goeie gaste huisves soos wat JC en sy vrou 'n voorbeeld van is
Delarey R - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
@ 7Pillars se terugvoer
Dis altyd maklik om goeie diens te gee aan mense soos Delarey en sy pa. Sout van die aarde! Julle sal altyd welkom by ons wees en opregte dank vir jul goeie verwysing.
Amelia C - Okt 2018
Algehele gradering
Skitterskoon, gerieflik en onverbeterlike gasvryheid.
@ 7Pillars se terugvoer
Dankie Amelia! Ons wag op jou volgende besoek en voorspoed met die VW's.
Jeanette B - Sep 2018
Algehele gradering
Huis weg van jou eie huis!
@ 7Pillars se terugvoer
Dit was ons voorreg om jul te huisves. Dankie vir die mooi verslag. Die buite-aanbouings is eersdags klaar, dan is alles weer terug na normaal.
Enid T - Okt 2017
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf en uitstaande gasvryheid.
Lees meer@ 7Pillars se terugvoer
Baie dankie Enid. Ons is bly jul het dit geniet en sien daarna uit om jul asook jul vriende weer te huisves.
Vriendelike @ 7 PillarsBnB groete,
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang