Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 7Pillars

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gerielik, skoon en netjies. Vriendelike diens. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het met n ekstra "personal touch".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
@ 7Pillars
Baie dankie vir jul mooi resensie. Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Ons sal jul graag weer wil sien.

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Rustige area, ruim akkommodasie, onoortreflike gasvryheid. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
@ 7Pillars
Hello Pieter en Rici Jul maak dit so maklik om julle te akkommodeer. Dit was ons voorreg om jul te ontmoet asook te kon huisves vir die periode. Ons sien jul dalk gouer weer as wat jy dink. Ons kan Pieter en Rici ten sterkste aanbeveel aan enigeen indien hul weer vir akkommodasie en verblyf sou soek.

Charlotte S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Fantasties! Dit was ‘n heerlike huis-weg-van-die-huis-ervaring en die gasheer en gasvrou - Christo en Carina - was ‘n vars briesie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
@ 7Pillars
Dankie vir jou mooi verwysing, Charlotte. Jul was sulke gawe mense en was 'n plesier om jul te huisves.

Lorraine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Stil en rustig. Baie lekker gebly met 'n vriendelike ontvangs. Skoon en netjies, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Absoluut fantasties. 'n Uiters netjiese plek, goeie ontbyt, gasvryheid is uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
@ 7Pillars
Dankie Deon en Elize vir die mooi resensie. Jul is sulke aangename mense! Hoop om jul weer in die toekoms te kan huisves.

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Huis weg van huis. Baie vriendelik en warm, gasvry, skoon en wonderlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
@ 7Pillars
Dankie Michelle! Al was jul verblyf van korte duur, was dit nogtans lekker om sulke vriendelike asook gemaklike gaste te ontvang. Julle is baie welkom by ons en ons hoop om jul eendag te sien as julle weer in die omgewing is!

Uriel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Skitterend! Carina is 'n ongelooflike gasvrou, ons het niks te kort gekom nie. Ons het in Merlot gebly en die verblyf was tops! Netjies, skoon en gerieflik, sal @ 7 Pillars vir enige iemand aanbeveel, en sal beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
@ 7Pillars
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Uriel! Dis altyd maklik om gasheer en -vrou te wees vir gaste soos julle. Julle is enige tyd welkom hier!

Albert R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Uiters netjiese en ruim gastekamer. Baie netjiese en uiters goed onderhoude gastehuis. Ontbyt van hoogstaande gehalte. Kan hierdie gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carri L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2019

Baie gerieflike en skoon. Baie aangename eienaars, die kamer was pragtig en netjies. Die badkamer is modern en baie gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
@ 7Pillars
Hello Carri, Dit was heerlik om jou te akkommodeer. Dankie vir jou resensie, ons waardeer dit!

Barry S
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2019

Absolute verblyf wat mens kan aanbeveel. 3 pragtige slaapkamers - uiters netjies, volledig toegerus met bo-standard meublement. Baie aangename en vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
@ 7Pillars
Dankie Barry. Dit was lekker om jul drie gesinne hier te huisves. Hoop ons sien jul weer binnekort. Groete aan die Namibiërs!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R950
R950 R618
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R618
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMzdiZGU5LWIwMTQtNDA3YS1hM2MwLTVhNTRiMGQzZDA2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R618 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Keurboom Street Sonstraal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.850568103465 18.660569339991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang