Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 7Pillars

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 R3 360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ 7 Pillars bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Durbanville, Kaapstad. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë.

Verblyf word in 4 stylvolle eenhede, naamlik Merlot, Shiraz en Pinot. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en afhangende van die eenheid ook 'n kombuisie, of die hoofkombuis met opwaskamer. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV, lugversorging en WiFi.

@ 7Pillars het veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die perseel het 'n elektriese hek wat met 'n afstandbeheer oop en toe gemaak word, sowel as 'n alarmstelsel.

Besienswaardighede in die area sluit die Durbanville Gholfbaan, Durbanville Roostuin, Tygerberg Natuurreservaat, GrandWest Kasino, V&A Waterfront, Tafelberg, Kaapstad se strande en verskeie winkelsentrums in. Durbanville MedClinic en Cape Gate MediClinic is net 10 minute se ry van @ 7Pillars af. Stellenbosch, Paarl en Malmesbury is almal naby waar gaste van die beste wynplase in Suid-Afrika kan besoek.

Langtermynverblyf is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 7Pillars het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA852e0785c6e22ad5981b09fd9e12209609b8ffdaa54305cbbcf0a69e17b943436474a35a57ca8ffbe9e9eef57544dffe0cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 360 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Keurboom Street Sonstraal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.850568103465 18.660569339991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang