Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 7Pillars

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R618 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ 7Pillars bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in die woonbuurt Durbanville, Kaapstad. Die instansie is naby bekende Durbanville-wynlandgoedere geleë en is 'n kort entjie se ry van die middestad af.

Verblyf word gebied in 3 stylvolle eenhede verbonde aan die hoofhuis, naamlik Merlot, Shiraz en Pinot. Die eenhede beskik elk oor 'n aparte ingang, en suite-badkamer, dubbelbed of 'n koningingrootte-bed plus 'n klein kombuisie. Al die kamers het 'n platskerm-TV, lugversorging en WiFi.

@ 7Pillars bied veilige parkeerplek van die straat af met afstandbeheer vir die beheer van die elektriese hekke om toegang tot die eiendom te verkry, asook om die woonstel se alarmstelsel aan/uit te skakel.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Durbanville Gholfbaan, Durbanville Roostuin, Tygerberg Natuurreservaat, Grand West Casino, V&A Waterfront, Tafelberg, Kaapstadse strande en verskeie winkelsentrums in. Durbanville Medi Clinic en Cape Gate Medi Clinic hospitale is net 10 minute se ry vanaf @7Pillars. Stellenbosch, Paarl en Malmesbury is naby waar mens van die beste wynplase in Suid-Afrika kan besoek.

Langtermynverblyf word ook geakkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir @ 7Pillars
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 7Pillars het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R618
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R618
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMzdiZGU5LWIwMTQtNDA3YS1hM2MwLTVhNTRiMGQzZDA2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R618 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Keurboom Street Sonstraal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.850568103465 18.660569339991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang