7th Hole Golf Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kitty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Helga O - Jul 2024
Algehele gradering
Ongelooflik.
Trevor M - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustige plek vir 'n golf naweek saam vriende! Diens baie goed.
7th Hole Golf Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Trevor! Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te sien saam met jul ander familie.
Anita G - Des 2023
Algehele gradering
Skoon akkommodasie, lekker uitsig, goeie ontbyt, definitief waarde vir geld.
Moira B - Mrt 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay at the lodge and it was conveniently close to the golf club.
Liselle D - Jul 2024
Algehele gradering
Duur betaal, min gekry.
Elmarie D - Okt 2023
Algehele gradering
Thanks Marietjie for an awesome stay!
Zeenat T - Sep 2023
Algehele gradering
Clean and peaceful. Friendly and helpful housekeeping.
Lorinda A - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie goeie ligging.
Anel O - Feb 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
7th Hole Golf Lodge se terugvoer
Hallo Anel
Baie dankie, ek waardeer dit opreg.
Julle is sulke aangename gaste, dit was 'n plesier om julle hier te he.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Tot 'n volgende keer net die mooiste oomblikke vir julle.
Groete Gerda
7th Hole Golf Lodge
Kathrin B - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome stay with a little potential for improvement.
Lees meerJohan V - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker en rustig.
7th Hole Golf Lodge se terugvoer
Goeiemiddag Johan
Baie dankie, ons waardeer dit opreg.
Hoop om julle weer hier te verwelkom vir 'n langer tydperk.
Die bokkie is toe gebore en alles het goed afgeloop.
Vriendelike groete
Gerda
Donovan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gesellig.
7th Hole Golf Lodge se terugvoer
Goeiemore Donovan
Baie dankie bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete
7th Hole Golf Lodge Personeel
Zelda B - Mei 2021
Algehele gradering
Gasvry
7th Hole Golf Lodge se terugvoer
Hallo Zelda
Baie dankie, bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer vir ons.
Bosveld Groete
Erika en Gerda
Vernette D - Aug 2021
Algehele gradering
Bietjie ongerieflik - familie-eenheid.
Lees meer7th Hole Golf Lodge se terugvoer
Namens 7th Hole Golf Lodge vra ons opreg omverskoning vir die ongerief.
U was nie bewus van kode stelsel wat net voor u besoek in werking gestel is nie, kode is aan u via u selfoon nommer gestuur wat u eers by aankoms by lodge gelees het (ongelukkig het ons net via e-pos gekorrespondeer en ek vra omverskoning, ons stuur pin kode via WhatsApp opsie.
Soos aan u verduidelik is die stelsel nog in begin stadium met vashaak plekke. U voorstel is die eerste werksdag na u besoek aan die bestuur voorgele .
Die persoonlike goed wat daar in was het ek ook omverskoning gevra met aankoms (was besig om dit te skuif toe u arriveer) en verduidelik . Ek vra weereens omverskoning.
Ons hou nie mikrogolfoonde in kamers aan nie omrede ons as n B&B geregistreer is en nie as n self-catering lodge nie.
Daar is more 16/9/21 'n vergadering wat ons gaan bywoon om die haakplekke te bespreek en wat hulle omtrent ons vroeë terugvoering oor stelsel, gedoen het.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francolin-rylaan 9, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang