Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 @ Van Der Westhuizen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Westhuizen-laan 8, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

8 @ Van Der Westhuizen is 'n lieflike oornag-eenheid in die boomryke Valmary Park-woonbuurt in Durbanville en het 'n privaat ingang wat selfsorgverblyf bied vir óf ontspannings- óf sakereisigers.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, 'n elektriese braaipan, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n sonnige patio wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 8 @ Van Der Westhuizen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van der Westhuizen-laan 8, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 @ Van Der Westhuizen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Westhuizen-laan 8, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc39e4d711a2b18220195033bb0343b9df241ff6f9f1fdabe417908ead45d7661870538a20968c9c9da8908b504b968eaba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 8 Van der Westhuizen Avenue Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8395238 18.6548031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang