Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Albany Close

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-singel 8, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

8 Albany Close is 'n lieflike tuinwoonstel met 'n aparte ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Parklands, Kaapstad en is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Twee kinders kan met vooraf reëling op 'n lugmatras geakkommodeer word, en daar is baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Dié eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende leefarea het 'n gemaklike rusbank waar gaste kan ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Netflix en Showmax in die slaapkamer beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot gratis WiFi, buitebraaigeriewe in 'n privaat klein tuinruimte met 'n tafel en stoele, en 'n aparte buitekraan om toerusting te was en duikpakke op te hang. Gaste kry veilige parkeerplek.

Die eiendom is sowat 2,1 km vanaf die ikoniese Blouberg-strandfront geleë, naby alle geriewe en die MyCiti-busroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xKindermatras vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 8 Albany Close
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Albany-singel 8, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 Albany Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-singel 8, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3b7d45d0d8ea470e6d52e5702be7ec022f8b60b1764900db398a8d2b7f4b2730eef66f0a1296811b1bf2e2b3fc33a38ee81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Albany Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8176286 18.4993139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang