Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Bronze Paradise

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Peter C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Amazing. It was very nice and clean. I will go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

A beautifully furnished apartment in a perfect location overlooking the beach. The apartment was immaculate, airy, furnished in white and light colours… perfect for a beach holiday. It was very well equipped and had all the necessary appliances. The hosts were very welcoming and helpful with our queries. I would definitely recommend 8 BP as a perfect holiday destination!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Fantasties. Baie netjiese verblyf. 180°-seeuitsig. Vol DStv, lugreëling, wasmasjien, tuimeldroër, groot yskas, mikrogolf, filterkoffiemasjien, draagbare braaier en luukse afwerking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annellie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Onbeskryflike rus gehad. 8 Bronze Paradise is hoogs aanbeveelbaar, my verbasing was groot toe ek in die luukse, netjiese penthouse instap. Die uitloopstoep wat op die see kyk is onbeskryflik mooi. Kan net vir die eienaar sê dankie en welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Best place to stay on the South Coast. Very clean, neat and wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfred B
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Fantastiese ligging, pragtige stil strand (Kidds Beach), baie goeie diens. Leisure Bay het verskillende strande, Kidds Beach is 'n baie mooi, relatief klein strand, Peter Pan nog kleiner en wind beskut. Bronze Paradise is 'n relatief klein eenheid met goeie veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronze Paradise 8, Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZvWzNbccT9rvjrCEmyIq4neQoKoWnuR9NjhIbTTWPGGUNhHb8s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 8 Bronze Paradise 745 Bournemouth Avenue 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -31.031127740672 30.237021972353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang