Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Dune Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Park 8, Hoofweg (P0394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 Dune Park bied selfsorgverblyf met direkte toegang tot The Dunes-blouvlagstrand. Hierdie goedversorgde gesinshuis is in 'n veilige kompleks in Keurboomstrand geleë en is die ideale verblyf vanwaar u die natuurlike skoonheid van die Tuinroete kan verken.

Die huis bied slaapplek aan 4 persone en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n goed toegeruste kombuis, 'n sitkamer, eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n aparte toilet. Die goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die huis beskik oor 'n sitkamer wat na 'n patio-area lei. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n volledige DStv Premium-pakket en WiFi in.

Gaste het hul eie ten volle omheinde tuin met 'n draagbare braaigeriewe om te gebruik. Daar is oop parkeerplek vir 'n voertuig op die perseel.

Boonop kan gaste al die geriewe by The Dunes Resort geniet wat 'n swembad, speelgrond vir die kinders koffiewinkel en wasgoeddiens insluit.

Daar is 2 woonstelle op die eiendom met 'n huurder in elk. Die een is aan die huis geheg en die ander is aan die motorhuis. Elke woonstel het sy eie ingang, parkeerplek en tuin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Dune Park 8, Hoofweg (P0394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Park 8, Hoofweg (P0394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7410dca9795cb7b6ce37b40b09512b2fe7116ee75fa5aedf50c1952ab5b6f462e016cf717f673cdfd587047a74bd538214c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4) 8 Dune Park Main Road (P0394) 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009114580226 23.420974137743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang