Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Dune Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Park 8, Hoofweg (P0394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 Dune Park bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Keurboomstrand met direkte toegang tot die Blouvlagstrand, The Dunes. Die netjiese gesinshuis het 'n woonstelletjie en dis ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf op die pragtige Tuinroete.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus en daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die huis het ook 'n sitkamer wat na die stoep met meubels lei. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met die volle DStv Premium-pakket en WiFi in.

Gaste het hul eie omheinde tuin met draagbare braaigeriewe. Daar is oop parkeerplek vir 'n voertuig op die perseel.

Gaste het toegang tot al die geriewe by The Dunes Resort, soos die swembad, speelplek, koffiewinkel en wassery.

Daar is twee woonstelle op die perseel met 'n huurder in elk. Die een is aan die huis geheg en die ander is aan die motorhuis. Elke woonstel het sy eie ingang, parkeerplek en tuin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Dune Park 8, Hoofweg (P0394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dune Park 8, Hoofweg (P0394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7410dca9795cb7b6ce37b40b09512b2fe7116ee75fa5aedf50c1952ab5b6f462e016cf717f673cdfd587047a74bd538214c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4) 8 Dune Park Main Road (P0394) 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009114580226 23.420974137743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang